Die Hindoekalender bestaan alreeds sedert die Vedas geskryf word, en het daarna diverse ingrype en aanpassings ondergaan.
Daar is ook groot verskille tussen die verskeie plaaslike Indiese hindoekalenders. Die Hindoe-kalender moet nie met die Indiese nasionale kalender verwar word nie.
'n Nuwe dag in die hindoekalender begin met die plaaslike sonsopkoms.
Net soos die christelike kalender, het die hindoekalender sewe weeksdae:
In die Hindoekalender is die siklus van die maan belangrik. Die maande word weer gekoppeld aan die 27 nakshatra's, sterrekonstillasies wat elk in 'n maan maand voorkom.
Daar is twaalf maan-maande:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Hindoekalender, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); Hindoekalender Wiki additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.