Gina Lollobrigida: Italiaanse aktrise (1927–2023)

Luigia Lollobrigida (4 Julie 1927-16 Januarie 2023), bekend as Gina Lollobrigida, was 'n Italiaanse aktrise en fotojoernalis.

Sy was een van die bekendste Europese aktrises in die 1950's en vroeë 1960's, 'n tydperk waarin sy 'n internasionale sekssimbool was.

Gina Lollobrigida
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lollobrigida in die 1960s

Geboorte 4 Julie 1927
Subiaco, Italië
Sterfte 16 Januarie 2023 (op 95)
Rome
Nasionaliteit Italië
Kinders 1
Beroep(e) aktrise
Aktiewe jare 1946-1997
Webwerf ginalollobrigida.com

Namate haar filmloopbaan afgeneem het, het sy 'n tweede loopbaan as fotojoernalis begin. In die 1970's sy het 'n ekslusiewe onderhoud met Fidel Castro gevoer.

Sy het voortgegaan as 'n aktiewe ondersteuner van Italiaanse en Italiaans-Amerikaanse sake, veral die National Italian American Foundation (NIAF). In 2008 het sy NIAF se prys vir lewenslange bydrae ontvang tydens die stigting se herdenkingsgala. In 2013 het sy haar juweliersversameling verkoop en die byna $5 miljoen uit die verkope geskenk ten bate van navorsing vir stamselterapie.

Verwysings

Notas

Eksterne skakels

Tags:

16 Januarie2023

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldLuiperdHondsdolheidSharpeville-slagtingBosvarkBysteekSportSosiale mediaAnglo-BoereoorlogMin ShawRumatiekVideoIntertekstualiteitBevolkingMediaWikiVaginale kankerBhimrao Ramji AmbedkarSokkerSuikersiekteWerkloosheidDrinkwatervoorsieningGianna MichaelsMestoklemaDesmond TutuJoe NiemandToringGordelroosMobutu Sese SekoAardbewingBrandmondsindroomPaaiementberekeningGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSonnestelselLatynSnaarinstrumentPaarl GimnasiumLiewe HeksieEjakulasieDinosourusInligtingMierNasionale VrouedagBergen-Belsen-konsentrasiekampDeon MeyerApokriewe boekeBaardskeerder-spinnekopGewone breukeDermpoliepEugenetikaWayde van NiekerkVK (sosiale netwerk)SatellietRooibokPieter DuvenageVolstruisSuid-Afrikaanse WeermagKitaarKolibrieUnited Democratic FrontJohan BadenhorstQuebecDepressie (gemoedstoestand)SonsverduisteringDiamantJohannesburgPlastiekRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSendelingposisieArendKunsJan-Willem BreureLongHemelvaartsdag🡆 More