Bhumibol Adulyadej: Koning van Thailand (1927-2016)

Bhumibol Adulyadej (Thai: ภูมิพลอดุลยเดช, Phumiphon Adunyadet, luister (hulp·inligting); (1927–2016), bekend as koning Bhumibol die Grote, was die negende koning van Thailand.

Hy was ook bekend as Rama IX, want hy was die negende monarg van die Chakri-dinastie. Hy het sedert 9 Junie 1946 geheers en was die wêreld se langsdienende staatshoof en die langsregerende vors in Thailand se geskiedenis.

Bhumibol Adulyadej
Koning van Thailand
Bhumibol Adulyadej: Koning van Thailand (1927-2016)
Bhumibol Adulyadej in 2010
Dinastie Mahidol en Chakri
Bewind 9 Junie 1946 - 13 Oktober 2016
Kroning 5 Mei 1950
Gebore (1927-12-05)5 Desember 1927
Cambridge, Massachusetts
Gesterf 13 Oktober 2016 (op 88)
Bangkok, Thailand
Voorganger Ananda Mahidol
Opvolger Maha Vajiralongkorn
Gade Sirikit Kitiyakara (1950–2016)
Kinders Prinses Ubolratana Rajakanya
Kroonprins Maha Vajiralongkorn
Prinses Maha Chakri Sirindhorn
Prinses Chulabhorn Walailak
Vader Mahidol Adulyadej
Moeder Srinagarindra
Bhumibol Adulyadej: Koning van Thailand (1927-2016)
Portret van Bhumibol Adulyadej in 1945

Koning Bhumibol is op 5 Desember 1927 in Cambridge, Massachusetts in die Verenigde State van Amerika gebore. Hy het in Switserland studeer. Hy was ook 'n musikant, kunstenaar en matroos.

Bhumibol was 'n miljardêr en het van sy geld gebruik om meer as 3000 ontwikkelingsprojekte, meestal in landelike gebiede, te befonds. As gevolg hiervan was hy baie gewild in Thailand en is deur sommige as 'n semi-goddelike figuur beskou.

Ná 'n tydperk van swak gesondheid, sterf Bhumibol op 13 Oktober 2016 aan nierversaking by die Siriraj hospitaal in Bangkok. Hy was 88 jaar oud.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bhumibol Adulyadej.oggKoningLêer:Bhumibol Adulyadej.oggThaiThailandWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Arabies-Israeliese konflikFiksieVoornaamwoordBurgerregteVersoeningsdagKlimaatDesimale breukeMusiekTafelberg7de LaanGrondbesoedelingGestremdheidGlobaliseringSkuinsstreepRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLeestekenWaterkringloopKartografieRenteSleutel (musiek)SeevlakstygingOmgewingsbeheerSpreeuSeekoeiMieliestronkWêreld- Ekonomiese ForumVloeistofPrimêre sektor van die ekonomieKlankBosluisbytkoorsApartheidKleurMaroela MediaRepubliek die KongoAfrikaanse WikipediaPrivaat maatskappyBynierMassaDemokrasieWright-broersEskomNasiebouGeestesteuringErfenisdag (Suid-Afrika)DruiweGeografie van Suid-AfrikaChristendomKaapstadSonkragBesoedelingAfrikaanse TaalmonumentGrondMaagsweerEkonomiese sektorResensieLeah van NiekerkDemi Lee MooreAntisemitismeVaginaBipolêre gemoedsteuringAnti-inflammatoriese middelParasitiese siektesBaälDermpoliepEllipstekenMiltBybelOntbossingDansBeesLuiperdVratMeervoudLys van Afrikaanse rolprente🡆 More