Klas U Garratt-Stoomlokomotief

Die Klas U Garratt 2-6-2+2-6-2 van 1927 is 'n tipe Suid-Afrikaanse stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is.

Suid-Afrikaanse Klas U 2-6-2+2-6-2
Klas U Garratt-Stoomlokomotief
Klas U Union Garratt, ongeveer 1930
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Maffei
Vervaardiger Maffei
Serienommer 6187-6192
Model Klas U
Klas Klas U
Vervaardig 1927
Aantal gebou 10
Bouspesifikasies
Konfigurasie 2-6-2+2-6-2 "Double Prairie" Union Garratt
Spoorbreedte Kaapspoor (1,067 mm)
Voorwielomtrek 762 mm (30 dm)
Dryfwielomtrek 1,220 mm (48 dm)
Agterwielomtrek 762 mm (30 dm)
Wielbasis Totaal: 20.396 m
Enjins:
2.743 m gekoppel
5.994 m in totaal
Lengte 22.758 m
Hoogte 3.948 m
Raamwerk Staafraam 11.913 m tussen spilpunte
Asbelasting 18.9 t op die 5de dryfwiel
Massa op dryfwiele 111.8 t
Lokomotiefmassa 121.0 t leeg
167.4 t gelaai
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 14.2 t
Waterkapasiteit 12,000 l voor
12,000 l ondertenk
Stoomketel 1.854 m binnediameter
5.499 m binnelengte
Stoomketeldruk 1,240 kPa
Vuurroosteroppervlak 3.159 m2
170 buise van 57.1 mm
30 buise van 140 mm
totaal van 240.247 m2
2.323 m2
– Buise en pype 117.634 m2
– Vuurkas 18.116 m2
260.686 m2
Oorverhitteroppervlak 58.808 m2
Silinders Vier
Silindergrootte 470 mm boor
660 mm slag
Klepwerk Walschaerts
Werkverrigting
Trekkrag 223 kN teen 75% keteldruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Suid-Afrikaanse Spoorweë
Aantal in klas 10
Vlootnommer(s) 1370-1379
Bynaam U Boat
Afleweringsdatum 1927
Eerste tog 1927
Onttrekkingsdatum 1958

In 1927 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë tien Klas U Unie Garratt-stoomlokomotiewe met 'n 2-6-2+2-6-2 "Double Prairie"-wieluitleg in diens geplaas.

Eksterne skakels

Verwysings



Tags:

StoomlokomotiefSuid-Afrikaanse Spoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musikanteTamboraPretoriaEnsiklopedieBernice WestNazi-DuitslandAngolese BurgeroorlogEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMisdaadHerpes simplexAppendiksProksemikaMaatskappyLewerGevolge van aardverwarming op oseaneKangaroeLys van Afrikaanse skrywersGeskiedenis van Suid-AfrikaHorlosieTussenwerpselBoelieryJoodse kalenderSeksuele penetrasieDesmond TutuResensieKerngeneeskundeGriepBerghaanHemelvaartsdagLyfstraf in skoleRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SuikersiekteDroogteWeervoorspellingRobert SobukweHeidelberg, GautengSoortnaamGlasNamibwoestynAngolaEkonomiese sektorJewgeni PrigozjinTweede VryheidsoorlogYouTubeSinoniemBreinkaartDaggaStudievaardighedeWhatsAppRassismeSeisoenKorrupsieStikstofKommaKrapDesimale breukeSwartkwasmuishondLentePropagandaAfrikaansKunsJSESeksposisieSteve BikoWelwillendheidsdagBorsSimmetrieAtoomKultuurWerkersdagSuid-Afrikaanse randBronsNederduitse Gereformeerde KerkDroomMaselsRooikatLatyn🡆 More