Garratt-Stoomlokomotief

Die Garratt-stoomlokomotief is 'n stoomlokomotief wat bestaan uit een vuurkas en stoomketel wat hang tussen twee stelle dryfwiele en is dus geartikuleerd.

Hierdie ontwerp het tot gevolg dat die lokomotief makliker deur skerp draaie kan gaan en ook oor die krag van twee lokomotiewe beskik. Die Garratt-stoomlokomotief beskik dus oor vier silinders, twee aan weerskante van die lokomotief. Hierdie lokomotief het nie 'n aparte kolewa gehad nie en staan dus bekend as 'n tenklokomotief.

Garratt-Stoomlokomotief
Skets van 'n Garrattlokomotief se uitleg

Bron

  • Locomotives of the South African Railways. Struik. Leith Paxton & David Bourne. ISBN 0 86977 211 2

Eksterne skakels

Tags:

KolewaLokomotiefStoomlokomotief

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsItaliaansLuiperdAgtervoegselWayde van NiekerkBukkakeLugbesoedelingGriepZack du PlessisWoordeskatuitbreidingTweede VryheidsoorlogFotosinteseVryheid van spraakVolstruisLettergreepLeierMantisBoet TroskieVersamelnaamSwart menseTelefoonIetermagoSwart nasionalismeIndonesiëYouTubeApokriewe boekeTrekarbeidHernubare energieHartaanvalLys van Kaapstad se voorstedeKarpaletonnelsindroomPresident van die Verenigde State van AmerikaKarooOrale seksEskomTsoenami7de LaanLuiaardBiodiversiteitGeskiedenis van Suid-AfrikaWolfLys van politieke partye in Suid-AfrikaJan CombrinkOrgasmeTrappe van vergelykingAfleiding (taalkunde)Soweto-opstandSekelvin-ghieliemientjieIsraelLenteOorlogProteïenSatellietDundermKoolstofdioksiedSeekatAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDrie SusterskerkeGrondwet van Suid-AfrikaWet op NaturellengrondJohannesburgKoppeltekenNierApartheidTamatieVersoeningsdagMandaryn-ChineesSeksuele penetrasieSonnestelselMenslike skeletDokterSelfstandige naamwoordKoraalrifBaardskeerder-spinnekopHerfsPapier🡆 More