Kaapspoor

Spoorweë met 'n spoorwydte van 1067 mm (3 voet 6 duim) is die eerste keer gebou vir waens wat deur perde getrek is.

Vanaf die middel-negentiende eeu word veel meer 3 vt 6 dm netwerke gebou in die Britse kolonies (ook die Kaapkolonie) en Japan. Teen die begin van die twintigste eeu het talle 3 voet 6 duim tramnetwerke die lig gesien.

Kaapspoor
Kaapspoor in Kosti, Soedan.

Daar is ongeveer 112 000 kilometer (70 000 myl) van 3 vt 6 dm se spore oor die wêreld gelê.

Die hele nasionale spooruitleg in Suider-Afrika bestaan uit Kaapspoorwydte, met die uitsondering van 3 trajekte:

Dr. Berks T. Hutchinson, 'n tandarts van Kaapstad, het by die regering van die Kaapkolonie aanbeveel om van die Europese spoorwydte van 4 vt 8½ dm afstand te doen en om die wydte van 3 vt 6 dm te gebruik.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

JapanKaapkolonie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarsismeFanny Louise BernthMenslike seksuele gedragVingerseksWeer (meteorologie)IndiëKarlien van JaarsveldWiskundige terminologiePerineumSeksualiteit in antieke RomePlagiaatMetamfetamienLys van kleureKatoenRassisme in AfrikaWikiquoteJudaïsmeKankerBrandstofLetterkundeKokerboomPerdSpringbokGeelhoutEikelHomofoonMonique SteynBernice WestPretvilleLieweheersbesieGoogleVleesbaaiNieregeringsorganisasieGewone breukeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AsemhalingKuifkophoutkapperLigjaarBeenbreuke en ontwrigtingsVlag van AfghanistanSeekoeiPornografieKewerVoortrekkermonumentMiltLesbiërVoorsetselOntsteking (geneeskunde)HartversakingGompouLutheranismeSmall HandsBruto binnelandse produkOraniaByRooikatCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAntjie SomersVan Breda-moordeEwenaarAtoom1986KlimaatveranderingInsekNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaIsraelYouTubeTegnologieAnatoliëBloeddrukSkaakFDawidJohan StemmetSkarlakenkoorsNederlands🡆 More