Avontuur: Dorp in Eden Distriksmunisipaliteit, Wes-Kaap provinsie, Suid-Afrika

Avontuur is 'n klein dorpie in die Langkloof, Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorp is ontwikkel op 'n leningsplaas Avontuur in 1765. Avontuur is 11 km suid van Uniondale op die R62 provinsiale pad. Daar is ook 'n grondpad (R339) wat suid na Knysna via die Prins Alfredpas gaan. Die smalspoorlyn eindig ook hier vanaf Port Elizabeth. Die jaarlikse Karoo-tot-Kus bergfietswedren gaan deur die dorpie.

Avontuur
Avontuur se spoorwegstasie
Avontuur se spoorwegstasie
Avontuur is in Wes-Kaap
Avontuur
Avontuur
Koördinate: 33°43′33″S 23°10′11″O / 33.72583°S 23.16972°O / -33.72583; 23.16972 23°10′11″O / 33.72583°S 23.16972°O / -33.72583; 23.16972
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitGeorge
Stigting1765
Hoogte
0,2 205 m (,7235,6713 ft)
Bevolking
 • Totaal238
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

Bron

Tags:

1765Karoo-tot-Kus bergfietswedrenKnysnaLangkloofLeningsplaasPort ElizabethPrins AlfredpasR339 (Suid-Afrika)R62 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaUniondaleWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Intensiewe vormWinterAfvalbestuurWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWolfKoolstofdioksiedMantisKolorektale kankerSamestellingAngina pectorisApostoliese GeloofsbelydenisKoue OorlogMikro-ekonomieSpringbokkeDemografie van Suid-AfrikaKolonoskopieSpysverteringstelselSelakantNeerslagStaalWoordeskatItaliëRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAfkortingMaroela MediaToerismeOnse VaderErosieJode in Suid-AfrikaSendelingposisieNederlandPoësieFotosinteseMarsNoord-KaapAarde se atmosfeerFabelMaanOntbossingWaterpokkiesWitbloedselCleopatra VIIMaselsRomanAlliterasieGeloftedagAarverkalkingNag van die lang messePoesWaterbesoedelingKrokodilLys van Suid-Afrikaanse musikanteMangelMonoloogKleurWater (molekuul)MensNamakwalandLys van Afrikaanse televisiereekseMetaalAfrikaanse woordelys en spelreëlsChristendomPenisSlawernyLimfvatstelselMeervoudGevolge van aardverwarming op oseaneOligopoliePaasfeesOrthopteraEuropaPubiese hareHartseerDikdermSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeRenosterKrampLys van Nederlandse skildersMaagsweer🡆 More