Geneeskunde Ontsteking

Ontsteking of inflammasie is die eerste reaksie van die immuunstelsel op 'n infeksie of irritasie.

Die betrokke orgaan word eers rooi, waarna dit warm raak, dan opswel, en seer raak. Uiteindelik sal dit ophou funksioneer.

Geneeskunde Ontsteking
Wintertone

Die eerste vier van hierdie reaksies is reeds sedert antieke tye bekend. Aulus Cornelius Celsus het dit eerste beskryf. Die laaste een is in 1858 deur Rudolf Virchow bygevoeg.

Inflammasie kan ook verantwoordelik wees vir (of teenwoordig wees by) velsiektes soos psoriase, gewrigspyne, artritis, ens.

Haardontsteking verwys na 'n slepende ontsteking êrens in die liggaam waaruit 'n algemene infeksie of die besmetting van 'n verafgeleë orgaan kan ontstaan.[verwysing benodig] 'n Voorbeeld hiervan is chroniese mangelontsteking.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ImmunologieInfeksieIrritasieOrgaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Industriële RevolusieRooilipslangVaginale kankerNuwe TestamentJavaScriptVoedselkettingWoordeboek van die Afrikaanse TaalNederduitse Gereformeerde KerkGeografie van Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaVolksrepubliek ChinaPinksterRoemeensFinale OplossingAboriginesRobbeneilandDawidSnoekerDinosourusOntwerpOnse VaderPresident van Suid-AfrikaBergen-Belsen-konsentrasiekampGeldKoos KombuisOrthopteraJohannesburgPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEpilepsieGalblaasVergelykings (taalkunde)Covid-19-pandemieAngina pectorisSuid-Afrikaanse PolisiediensHemelvaartAardbewingKunsmatige intelligensieWes-KaapAnale seksMaanPaasfeesLuiperdSeekatAfrikanersKeelseerRekenaarNederduitsch Hervormde KerkWiki CommonsZack du PlessisLys van Islamitiese feeste en herdenkingsDepressie (gemoedstoestand)SoogdierNatuurlike hulpbronPoësieSwangerskapWaterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRoland GarrosSkaakKunsPoolsPornografiese subgenresRobert SobukweAborsie in Suid-AfrikaWayde van NiekerkPad na jou hartBobbejaanRooikatSnaarinstrumentKaapstadBasterhartbeesJo BlackBloeddrukLongVierde Industriële RevolusieEkonomieOorlogNieu-SeelandTyd🡆 More