Vittorio Gregotti

Vittorio Gregotti (* 10 Augustus 1927 in Novara; † 15 Maart 2020 in Milaan) was 'n Italiaanse argitek, stadsbeplanner en argitektuurteoretikus.

Vittorio Gregotti
Vittorio Gregotti
Vittorio Gregotti in 1975
Gebore(1927-08-10)10 Augustus 1927
Novara, Italië
Sterf15 Maart 2020 (op 92)
Milaan, Italië
NasionaliteitVlag van Italië Italië
BeroepArgitek
EggenootMarina Mazza
Vittorio Gregotti
Stadio Luigi Ferraris in Genua (1987−89)
Vittorio Gregotti
Centro Cultural de Belém in Lissabon, Portugal
Vittorio Gregotti
Torhäuser Lützowstraße, Berlin-Tiergarten
Internationale Bauausstellung (IBA) 1987

Gregotti, wat sy akademiese opleiding by die Politecnico di Milano ontvang het, het in 1974 sy ateljee Gregotti Associati International gevestig. Hy het professorale leerstoele in argitektoniese komposisie aan die Università Iuav di Venezia in Venesië (tot en met 2001 bekend as Istituto Universitario di Architettura di Venezia), en universiteite in Milaan en Palermo beklee.

Gregotti, was as en van die laaste verteenwoordigers van rasionalistiese boukuns in Italië, het eers op die ouderdom van 90 afgetree as argitek.

Vittorio Gregotti is op 15 Maart 2020 in Milaan se San Giuseppe-hospitaal oorlede nadat hy die Koronavirus opgedoen het. Hy word oorleef deur sy vrou Marina Mazza wat in dieselfde hospitaal behandel word.

Verwysings

Eksterne skakels

    Onderhoude

Tags:

10 Augustus15 Maart19272020ItaliëMilaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlinkerPiesangKonjunktivitisLys van visseSeisoenOutismePoesMierMorfeem.luSeksualiteitOos-KaapErica BoyerAAnglo-BoereoorlogKommunikasieAardverwarmingLikkewaanBasisinkomsteGawes van die Heilige GeesA.J. ApplegateDaggaHartversakingKruisigingMynie GrovéAnglisismeHadjHTMLChristendomLys van kleureSteve HofmeyrSlag van BloedrivierWayback MachineFacebookDuitsHartTuberkuloseZirk van den BergIndiëGerrie PretoriusEngelandSkoenlapperGekoördineerde Universele TydHoopstadPG du PlessisYsterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HipoteseLily CarterOraniaMaselsWikimedia-stigtingLeeuDiarreeSonenergieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinHondsdolheidGodKolorektale kankerWeer (meteorologie)ReënspinnekopLys van Afrikaanse rolprenteRugbywêreldbeker 2003OlifantByvoeglike naamwoordDramaGesinsdagVratIsraelSitrusVrugbaarheidDierGeskiedenis van Suid-AfrikaKeelseerGroep TweeMoses🡆 More