Vrydag: Dag in die week

Vrydag is die weeksdag tussen Donderdag en Saterdag.

Die naam is afkomstig van die Germaanse godin Frige en beteken "Fridge se dag".

Vrydag: Dag in die week
Kaart wat die name vir Vrydag in Europese tale vertoon.

In meeste lande met 'n vyfdag-werksweek is Vrydag die laaste werksdag voor die naweek en word daarom na uitgesien as 'n rede vir viering of verligting. Die uitdrukking "TGIF" is 'n afkorting vir "Thank God it's Friday". Die frase is deur 'n fliek in die 1970's gewild gemaak, en is ook die inspirasie vir die restaurantgroep T.G.I. Friday's.

In Islam is Vrydag die dag van publieke aanbidding in moskees, sien Vrydaggebed. Die Islamitiese week begin wel steeds op 'n Sondag en eindig op 'n Saterdag, net soos die Joodse en Christelike week.

Die Joodse sabbat begin om sonsondergang op Vrydag en hou aan tot sonsondergang op Saterdag.

"Friday" was die naam van 'n kannibaal, wat die dienskneg van Robinson Crusoe geword het.

Cadbury het 'n sjokoladestafie bemark met die slagspreuk "Thank Crunchie it's Friday".

In baie kulture word Vrydag as rampspoedig gesien; sien Vrydag die dertiende.

Eksterne skakels


Tags:

DonderdagGermaanse godsdiensSaterdag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MantisKatoenSokkerPoesBipolêre gemoedsteuringMetafoorLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDialoog in fiksieKoperOnderwysHannes van WykVolhoubaarheidSkerpioenPenisCorioliskragEendbekdierC.J. LangenhovenNatuurDeelteken en umlautBorskankerWapen van Suid-AfrikaTsoenamiTikTokAardbewingGreen PornoMaselsPseudowetenskapPersoonlike voornaamwoordCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaCovid-19-pandemieKontinentWiki CommonsSlangLetterlike en figuurlike taalgebruikGriepOrthopteraVioolBolandse aardbewing van 1969KlavierPuberteitDrinkwatervoorsieningMieliestronk20ste eeu7de LaanKarpaletonnelsindroomAgtervoegselKoppelteken24 AprilMaagRassisme in AfrikaSportLieweheersbesieDigitale en analogiese tydVoorsetselAnglisismeHemelvaartsdagWatersuiweringJan van RiebeeckOranjerivierPirow BekkerWaterNagmaalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyApartheidVerenigde State van AmerikaWitbloedselHondKatherine JohnsonJohannes MeintjesWerkersdagWoordeboek van die Afrikaanse TaalVlinderVaalrivierGalileo GalileiLiewe HeksieKaartEnkelvoudige sin🡆 More