Maandag

Maandag is die weeksdag tussen Sondag en Dinsdag.

Die naam is afkomstig van Mona, die Sakse maangod, en beteken "Mona se dag".

Maandag
Kaart wat die name vir Maandag in Europese tale vertoon.

Maandag is somtyds gesien as die eerste dag van die week (veral in moderne Europa, sien ISO 8601), en somtyds as die tweede dag van die week (tradisioneel vanaf antieke Jode en steeds amptelik in die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State van Amerika). Om hierdie rede is die naam in Arabies, Grieks, Hebreeus en Portugees almal tweede dag.

Moderne kulture beskou Maandag as die begin van die werksweek, omdat dit algemeen is dat volwassenes teruggaan werk toe en kinders skool toe gaan, ná die naweek.

Garfield, die tekenprentkat, verpes Maandae.

Sien ook

  • Blou Maandag
  • Paasmaandag

Eksterne skakels

Tags:

DinsdagMaanSakseSondag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HekseryMaselsBreinvliesontstekingRugbywêreldbeker 2023VulkaanDesiré GardnerDinosourusWhitey BassonHannes van WykSlaapapneeFamilie (verwantskap)BoomSterrestelselVarkgriepLugbesoedelingHerfsElandréSteve BikoSemenEikelMosambiekEnsiklopedieByeboerderyGoeie VrydagKlankverskynselsBaltimoreSwangerskapAgter Elke ManNoord-KaapSarah Rose KarrA.J. ApplegateSlukdermEucalyptusErica BoyerOssewaErektiele disfunksieMenslike seksuele gedragLys van elemente volgens simboolPaddaDerrickPesachPornhubAswoensdagMartin BesterLimfvatstelselAlvin BruindersWayback MachineGodLongKankerGeskiedenis van AfrikaansLys van nedersettings in Suid-AfrikaRugbyVoortrekkermonumentGoogle MapsMuskeljaatkatSeksTweede VryheidsoorlogDieregeluideMoslemRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BrasiliëOnderhandelinge om apartheid te beëindigDikdermPinksterWiskundige terminologieKoos du PlessisMuishondZack du PlessisLys van woestyneGrasfamilie🡆 More