Goeie Vrydag-Aardbewing

Die Goeie Vrydag-aardbewing, ook bekend as die Great Alaska Earthquake van 27 Maart 1964 was die enkele sterkste aardbewing in die Verenigde State se geskiedenis.

Die episentrum van die aardbewing was in Prince William Sound in Suid-Sentraal-Alaska. Die aardbewing het 9.2 op die Richterskaal gemeet.

Goeie Vrydag-Aardbewing
Skade deur die aardbewing in die Turnagain Heights.
Goeie Vrydag-Aardbewing
Fourth Avenue in Anchorage.

Meeste van die eiendomsbeskadiging was in Anchorage, 120 km noordwes van die episentrum. Die aardbewing het tot 125 sterftes gelei, amper almal as gevolg van die tsoenami wat ontstaan het in die fjords van Prins William Sound en die Kenai Skiereiland.

Die skokgolf het amper 3 minute lank aangehou, en die meeste van die skade in die stad was as gevolg van die massiewe landverskuiwings. Amper al die huise in die buurt van Turnagain Heights is verwoes in die aardbewing.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

196427 MaartAardbewingRichterskaalSuid-Sentraal-AlaskaVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonisasiePoësieAgtervoegselEugenetikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVersoeningsdagSeksuele opwekkingDachshundAnglisismeMantisSelfbeeldKalsiumRomeinse RykThys die BosveldklongUniondaleStaatstoelaeSuid-SothoGreen PornoPornografieTremNasiebouAfrikaanse WikipediaWieg van die MensdomVoedselkettingSeksismeMenstruasieKoolstofRobbeneilandOutismeAngssteuringGreta ThunbergDansN.P. van Wyk LouwKlimaatveranderingLettergreepVlinderInfeksieRegverdige handelWiskundige terminologieBeaufortskaalLongontstekingHomofoon20ste eeuRenteBruce FordyceKommaDriedimensioneelMIVCleopatra VIIKamoefleringVerenigde KoninkrykDemi Lee MooreDierMonopolieMangelTuisbladChatGPTWet op NaturellengrondRenaissanceYsterVaginale kankerKindersiektesGewone luislangRuslandSpelerposisies in rugbyBetonSoogdierKankerDwelmmiddelGesonde dieetWoordeboek van die Afrikaanse TaalTropiese sikloonJazzLaeveldRekenaarHorlosie🡆 More