Woensdag

Woensdag is die weeksdag tussen Dinsdag en Donderdag.

Die naam is afkomstig van die Ou Engelse wodnesdæg, wat "Wodan se dag" beteken. Die astrologiese teken van die planeet Mercurius stel Woensdag voor, wat dies mercurii vir die Romeine was. In Engels het dit "Woden's Day" geword, omdat die Romeinse god Mercurius deur Woden in noordelike Europa geïdentifiseer was.

Woensdag
Kaart wat die name vir Woensdag in Europese tale vertoon.

Wanneer Sondag as die eerste dag van die week geneem word, is Woensdag die middelste dag van die week. Ooreenkomstig is die Duitse naam vir Woensdag Mittwoch (letterlik: middelweek) vanaf die Tiende Eeu, wat die oorspronklike naam Wochentag vervang het.

Woensdag is ook in die middel van die algemene werksweek van Maandag tot Vrydag.

In Spaans word miércoles gebruik om Woensdag te beteken, maar is ook 'n effe onbeleefde uitdrukking vir nooit ooit.

Sien ook

Eksterne skakels


Tags:

AstrologieDinsdagDonderdagMercuriusMercurius (mitologie)PlaneetWodan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pornografiese subgenresCounter-Strike (videospeletjie)Rassisme in AfrikaWiskundige terminologieNasiebouNederlandsAtlantiese OseaanPikkewynEjakulasieFisioterapieRonelda KamferVolhoubare ontwikkelingAfrikaanse taalleerBynierGNU-lisensie vir vrye dokumentasieWoestynAntjie KrogKondensasieGroot vyfDawidPomeloValentynsdagVerfNeologismeSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieDieregeluideWater (molekuul)LongontstekingNadia ValvekensHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalInsekWerkwoordLys van bekende Suid-AfrikanersSteenkoolLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGevolge van aardverwarming op oseaneVlagterminologieWindkragAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVaalrivierAborsieOnomatopeeVulkanismeMIVLabia (geslagsdele)ByMarkenKlein-KarooSkilpadWiskundePolisieLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandKarakteriseringHarry KerrKlereSeeSharpeville-slagtingIranKlimaatsverandering in AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSelGeografie van Suid-AfrikaJazzBruin mensePampoentjiesVolstruisTropiese sikloonVlinderVars waterSamestellingSteve BikoNag van die lang messePseudowetenskapHoutGrondbesoedeling🡆 More