Donderdag

Donderdag is die weeksdag tussen Woensdag en Vrydag.

Die naam is afkomstig van die Germaanse god Thor en beteken "Thor se dag".

Donderdag
Kaart wat die name vir Donderdag in Europese tale vertoon.

Sommige konvensies (sien ISO 8601) skryf voor dat Donderdae die weeksnommers van 'n jaar bepaal: week 1 is die week wat die eerste Donderdag van die jaar bevat, ensovoorts.

In die Verenigde Koninkryk word verkiesings tradisioneel op Donderdae gehou. Dit was om 'n hoë opkoms te verseker, omdat mense reeds hulle vorige week se loon (wat op Vrydae betaal is) teen daardie tyd spandeer het.

In The Hitchhiker's Guide to the Galaxy deur Douglas Adams sê die karakter Arthur Dent "This must be Thursday. I could never get the hang of Thursdays", en 'n paar minute later word die planeet Aarde verwoes.

Eksterne skakels


Tags:

Germaanse godsdiensThorVrydagWoensdag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerdampingHemelBesemBreinDemi Lee MooreWatersuiweringPenisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKolonoskopieAfleiding (taalkunde)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalBlourokkeLys van myne in Suid-AfrikaLys van visseBesoedelingLionel MessiSpierWeeluisLyfstraf in skoleChemiese verbindingWhatsAppShakaApostoliese GeloofsbelydenisKonjunktivitisVerkragtingLys van elemente volgens simboolOorstromingPlantAngina pectorisJuan Antonio VillacañasNelson MandelaFrederik Willem de KlerkMantisSuurstofOligopolieLiesbreukHorlosieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Weer (meteorologie)HolocaustBelastingLys van landeBoer Soek 'n VrouXenofobie in Suid-AfrikaGedigErfenisdag (Suid-Afrika)VersoeningsdagMIVKuberkrakerInsekVarkgriepSeksuele opwekkingDuitslandRassismeJudaïsmeTafelbergNatuurwetenskapMaroela MediaJeuksiekteRenaissanceTaalfossielIdioomWet op NaturellengrondSatellietBateOmtrek, oppervlakte en volumeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLeierLMielieMcDonald'sAardeSoogdierVingerseksNatuurrampChris HaniCalviniaLidwoord🡆 More