Koronavirussiekte-2019: Respiratoriese sindroom en aansteeklike siektes by mense, veroorsaak deur SARS koronavirus 2

Koronavirussiekte-2019 (Engels: COVID-19) is 'n aansteeklike siekte veroorsaak deur Ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2 (EARS-KoV-2).

Koronavirussiekte-2019: Respiratoriese sindroom en aansteeklike siektes by mense, veroorsaak deur SARS koronavirus 2

Die siekte is die eerste keer in Desember 2019 in Wuhan, China geïdentifiseer, en het sedertdien wêreldwyd versprei, wat gelei tot die COVID-19 pandemie. Teen 22 Mei 2020 is daar meer as 5,1 miljoen gevalle in 229 lande en gebiede aangemeld, wat gelei het tot meer as 335 000 sterftes. Meer as 1,95 miljoen mense het herstel.

Simptome

Algemene simptome sluit in koors, hoes, moegheid, kortasem, en die verlies van reuk en smaak. Terwyl die meerderheid gevalle tot ligte simptome lei, vorder sommige tot akute respiratoriese noodsindroom (ARDS (en) ) waarskynlik veroorsaak deur 'n sitokiene storm, multi-orgaanversaking, septiese skok en bloedklonte. Die inkubasietydperk is gewoonlik ongeveer vyf dae, maar dit kan wissel van twee tot veertien dae.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Aansteeklike siekteEngelsErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trappe van vergelykingDieremishandelingUnited Democratic FrontDigtheidOlimpiese SpeleLeierskapSlag van Cuito CuanavaleGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAvbobKankerGemeenskapsorganisasieGroepsgebiedewetLetterlike en figuurlike taalgebruikSowjetuniePenisJo BlackKlem-in-die-kaakSkaak20ste eeuWhatsAppKalsiumEwenaarVigsDialoog in fiksieMaagDramaKlimaatveranderingHaasAardeLys van nedersettings in Suid-AfrikaRooms-Katolieke KerkJohn Brown (aktivis)Irma SternDysselsdorpKindermishandelingSinoniemVulkanismeSportNasionale VrouemonumentInsekKultuurGreta ThunbergNiersteenAnneli van RooyenPuberteitStedelike hitte-eilandEkonomie van Suid-AfrikaGeelslangSkoenlapperLeonardo da VinciByvoeglike naamwoordMag (sosiale wetenskappe)SonnestelselSirkelXhosasTsongaEnsiklopedieBynierSelfmoordEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPotchefstroomGeskiedenis van AfrikaansVleilandBloukraanvoëlCeresSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKaapse VlakteWet op Bantoe-onderwysKatherine JohnsonLenteGoogle TranslateVolhoubare ontwikkelingKangogrotteLys van Griekse mitologiese figureDigitale en analogiese tydDierBate🡆 More