Wuhan

Wuhan (Chinees: , luister (hulp·inligting); Vereenvoudigde Chinees: 武汉; Tradisionele Chinees: 武漢) is die hoofstad van die provinsie Hubei in die sentrale Volksrepubliek China met 'n oppervlakte van 1 528 vierkante kilometer en 'n bevolking van byna 8,9 miljoen.

Die stad is in die oostelike Jianghan-vlakte naby die samevloeiing van die Yangtze- en Han-riviere geleë en is tans die politieke, ekonomiese, finansiële, kulturele, opvoedkundige en vervoersentrum van Sentraal-China. Talle belangrike spoorweglyne, paaie en snelweë loop deur die stadsgebied.

Wuhan
武汉市 (amptelik) / 武汉
Wuhan

Kaart Wapen
Wuhan
Vlag
Wuhan
 Land Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
 Provinsie Hubei
 Koördinate 29°58′N 113°53′O / 29.967°N 113.883°O / 29.967; 113.883
 Stigting 1709
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 528 vk km
 Hoogte bo seevlak 77 m
 Bevolking:  
 - Stedelik (2018) 8 896 900
 - Bevolkingsdigtheid 5 823/vk km
 - Subprovinsiale stad 11 081 000
 - Metro (2018) 19 miljoen
 Tydsone UTC+8 (CST)
 Burgemeester Zhou Xianwang
 Amptelike Webwerf Wuhan

Die revolusie van 1911, wat vanuit Wuhan oor die hele land versprei het, het tot die omverwerping van die keiserlike bewind in China gelei. In die 1920's het Wuhan as die hoofstad van 'n linksgesinde Kuomintang-regering onder Wang Jingwei gefungeer wat homself in opposisie tot die partyleierskap onder Chiang Kai-shek gevind het. Die huidige stad is met die samesmelting van drie voormalige stede, Wuchang, Hankou en Hanyang, tot 'n gemeenskaplike munisipaliteit gevorm in 1927.

Klimaat

Weergegewens vir Wuhan (1971–2000)
Maand Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des Jaar
Gemiddelde maksimum (°C) 8,0 10,1 14,4 21,4 26,4 29,7 32,6 32,5 27,9 22,7 16,5 10,8 21,1
Gemiddelde minimum (°C) 0,4 2,4 6,6 12,9 18,2 22,3 25,4 24,9 19,9 13,9 7,6 2,3 13,1
Neerslag (mm) 43,4 58,7 95,0 131,1 164,2 225,0 190,3 111,7 79,7 92,0 51,8 26,0 1 269
Bron: China Meteorological Administration

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansWuhan  Wiki Commons het meer media in die kategorie Wuhan.
  • (en) "Wuhan". Encyclopædia Britannica. Besoek op 18 Maart 2020.

Tags:

ChineesHubeiLêer:Zh-Wuhan.oggTradisionele ChineesVereenvoudigde ChineesVolksrepubliek ChinaWikipedia:MediahulpYangtzeZh-Wuhan.ogg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale PartySpysverteringstelselPretoriaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWikipediaHomofoonGeboorteItaliëKlein-KarooSendelingposisiePinksterZack du PlessisBybelRob HersovFiela se kind (rolprent)Pad na jou hartLys van myne in Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopKrugerwildtuinSonpaneelMeningsverskil oor aardverwarmingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VingerseksVervoerVormAtoomKaapstadWerkwoordVoorsetselMassaTuberkuloseOmtrek, oppervlakte en volumeFamilie (verwantskap)Finale OplossingLandbouRooikatGrondwet van Suid-AfrikaAsemhalingLuiperdLys van bekende Suid-AfrikanersAfrikaanse taalleerOnderwysHernubare energieLettergreepUnie van Suid-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaIngrid JonkerMarie AntoinetteImpakte van toerismeAborsie in Suid-AfrikaOrgasmeMetafoorGemeenskapsorganisasieDirekte en Indirekte redeSelSydneyAnglo-BoereoorlogWoordHartaanvalPampoentjiesWoestynMusiekFacebookDistillasieMigrasie van diereTelwoordCounter-Strike 2Tweede WêreldoorlogSmaakMusieksimboleLabia (geslagsdele)Desmond Tutu7de LaanEngelsLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGianna MichaelsGalileo Galilei🡆 More