Geleedpotiges

Die Geleedpotiges of artropodes (filum of superfilum Arthropoda) is 'n groot groep ongewerweldes (diere sonder 'n ruggraat).

Diere soos insekte, spinagtiges (spinnekoppe), skaaldiere (krappe en krewe), garnale en veelpotiges (duisendpote) is almal geleedpotiges. Geleedpotiges het gelede pote, 'n gesegmenteerde liggaam en 'n eksoskelet (harde dop om die liggaam).

Geleedpotiges
Geleedpotiges
'n Honderdpoot.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Arthropoda
Klasse

Geleedpotiges het verreweg die grootste aantal spesies van enige groep diere, en moontlik ook van enige filum van enige lewende organismes op aarde. 'n Enkele orde van insekte – die kewers – oortref byvoorbeeld al die ander in die aantal spesies.

Sommige geleedpotiges, veral die insekte, lewe op land. Hulle harde eksoskelette beskerm hulle teen uitdroging. Hulle is ook die eerste filum wat ware vlug bemeester het.

Die skaaldiere (Crustacea) is ook 'n klas van die Arthropoda, maar lewe meestal in die water of is van klam toestande afhanklik vir oorlewing.

Geleedpotiges is 'n bron van voedsel vir baie diere, insluitend die mens.

Fotogalery

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LimfvatstelselBesnydenisVarkgriepSelfoonMonopolyKindermishandelingBaljuGreta ThunbergNG gemeente TheunissenGrootste rampe in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randKweekhuiseffekPaasfeesGoudNierKarnivoorAngssteuringShanzhaiBeesvleisVlieënde HollanderJan van RiebeeckLys van Suid-Afrikaanse skrywersGroepsdrukHartaanvalEiffeltoringPiesangVlekvrye staalWolkFluoorVerenigde State van AmerikaAnale seksLys van nedersettings in Suid-AfrikaVerkoueGewone breukeMenseregteImpakte van toerismeKaapse VlakteToestand van materieSpelerposisies in rugbyKlavierLys van Afrikaanse rolprenteHerpes simplexSwartbewussynsbewegingLionel MessiEreksieSuikersiekteNederduitse Gereformeerde KerkSout (chemiese stof)HibernasieAfrikaanse WikipediaInligtingMigrasie van voëlsVars waterEerste WêreldoorlogHondCristiano RonaldoAntjie KrogMaroela MediaBurgerregteFabelSonnestelselAfleiding (taalkunde)KarakteriseringKlimaatSeksVlinderBrandstofSkoolCradock-4GrondIndustriële RevolusieThomas EdisonLongToring🡆 More