Chelicerata

Chelicerata is 'n subfilum van die geleedpotiges (Arthropoda).

Die subfilum bestaan uit slegs twee biologiese klasse, naamlik Arachnida en Merostomata.

Chelicerata
Chelicerata
'n Hoefysterkrap
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Chelicerata
Klasse
  • Arachnida
  • Merostomata
  • Pycnogonida (sien teks)
Chelicerata
'n Spinnekop

Arachnida (spinnekopagtiges) is 'n groot en suksesvolle grondlewende groep, wat die spinnekoppe, skerpioene en hul verwantes insluit.

Merostomata sluit die hoefysterkrap (Xiphosura) en die uitgestorwe seeskerpioene (Eurypterida) in. Die hoefysterkrap is 'n klein, ou groep wat vir miljoene jare relatief onveranderd oorleef het. Groepe soos hierdie word dikwels lewende fossiele genoem.

Die seespinnekoppe (Pycnogonida) kan moontlik aan die Chelicerata-subfilum behoort. Daar is genetiese bewyse wat dui dat hulle 'n ou sustergroep van al die ander lewende geleedpotiges kan wees. Daar is ongeveer 1 300 seespinnekopspesies.

Chelicerata het as seediere ontstaan. Die eerste bevestigde fossiele dateer 445 miljoen jaar terug tot die laat Ordovisium-tydperk. Hoewel net vier mariene spesies oorleef het, almal van hulle hoefysterkrappe, is daar meer as 77 000 spesies wat lug inasem, en daar kan soveel as 500 000 onbekende spesies wees.

Chelicerata is grootliks karnivories. Sommiges is egter heterotrofies, en leef van materiale wat deur ander organismes vervaardig word.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoomDrakensbergeHandbalRubik se kubusIndustriële RevolusieAarverkalkingHartversakingChemiese reaksieMangelontstekingCalviniaGeprosesseerde kosDokterGrondbesoedelingMobutu Sese SekoVerlede tydWaterstofCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHernubare energieWikipediaAkuutHomoniemNagmaalJavaScriptGrondwet van Suid-AfrikaNasionalismeWitrenosterChemiese elementGroot TrekAustraliëMahatma GandhiOlimpiese SomerspeleLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKlereGemeenskapsorganisasieDirekte en Indirekte redeEeuGlasGeslagLimpopo (rivier)BoelieryToestand van materieEngelsBeurtkragLys van Nederlandse skildersGawes van die Heilige GeesPad na jou hartMiltC. Louis LeipoldtHartaanvalNeonKaapstadse waterkrisis 2015-2018RooikatJan van TonderPriemgetalMierAntoniemAfrikaanse TaalmonumentAardedagDonderstormJagluiperdWikiquoteTylaNatuurrampSteve BikoWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSkoolGetalAardeLys van Afrikaanse televisiereekseOranje-VrystaatRudi ClaaseBosluisbytkoorsEkonomiese sektorVennootskapKameelperdLys van bekende Suid-AfrikanersKolitisDonkie🡆 More