Siluur: Geologiese periode

Die Siluur is ’n geologiese periode wat gestrek het van die einde van die Ordovisium sowat 443,4 miljoen jaar gelede tot die begin van die Devoon sowat 419,2 miljoen jaar gelede.

Siluur: Geologiese periode
Thelodonti, visse wat in die Siluur en Devoon geleef het

Soos met die ander geologiese periodes is die rotsbodems wat die periode se begin en einde bepaal, goed geïdentifiseer, maar die presiese datums kan met miljoene jare verskil. Die begin van die periode het gevolg op die Ordovisium-Siluur-uitwissing sowat 443 miljoen jaar gelede toe 60% van die seelewe uitgewis is.

’n Belangrike mylpaal in die Siluur was die verskyning van visse met kake en grate. Lewe op land het ook toegeneem: mosagtige, vaatryke plante langs mere, strome en aan die kus, asook klein geleedpotiges op die droë grond. Die lewe op land sou egter eers in die Devoon noemenswaardig uitbrei.

Eksterne skakels

Proterosoïkum Fanerosoïese Eon
  Neoproterosoïkum   Paleosoïese Era Mesosoïese Era Kainosoïese Era
Ediacarium Kambrium Ordovisium Siluur Devoon Karboon Perm Trias Jura Kryt Paleogeen Neogeen Kwartêr

Tags:

DevoonGeologieOrdovisiumPeriode (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringHorlosiePolitieke partyWeer (meteorologie)SterIrma SternEugenetikaVratKatoenKoorsblaarByung-Chul HanByvoeglike naamwoordDagboekOntdekking van die chemiese elementeBruto binnelandse produkCleopatra VIIThys die BosveldklongKaapstadMaroela MediaEkonomieMeningsverskil oor aardverwarmingLimpopo (rivier)SpysverteringstelselDeelteken en umlautBeeldspraakSwaziHoofpynTemperatuurKriekGeestesteuringAntisemitismeOlimpiese Somerspele 2024Curly HowardToerismeKunsmatige intelligensieSinoniemLys van Afrikaanse televisiereekseJodeDroomNierKokerboomKomplementêre kleureSeksuele stimulasieEjakulasiePersoonlike voornaamwoordNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPubliekDemokrasieWhatsAppDigitale en analogiese tydWaterpokkiesBorsteVoëlTswanaLetsiteleRuimteProstaatkankerKevin RuddXhosasChatGPTWiskundeMartin Luther King jr.Sonja HerholdtTuberkuloseKultuurLimfvatstelselKoos BekkerPastoorAardeSebraAfrikaBreedtegraadVulvaKoue OorlogSeksualiteitSASOL🡆 More