Krewe

Krewe (Astacidea) is 'n infraorde van kreefagtiges wat tot die orde tienpotiges (Decapoda) behoort.

Diere soos seekrewe en rivierkrewe behoort aan die infraorde. Hulle kom bykans oor die hele wêreld voor, maar nie in die binneland van Afrika en seker dele van Asië nie.

Krewe
Krewe
Austropotamobius pallipes
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Pleocyemata
Infraorde:
Astacidea

Latreille, 1802
Superfamilies

Sien teks

Krewe het 10 pote met lang voelhorings, 'n groot agterlyf en 'n lang stert. Hulle vreet bykans enigiets en word as die skoonmakers van die see beskou. Krewe swem agteruit.

Kreef word as gesogte seekos benut. Hulle word op groot skaal in nette of fuike gevang. Die agterlyf van die kreef word ingelê en uitgevoer.

Taksonomie

Krewe 
Skets van 'n varswaterkreef.

Superfamilies en families:

  • Astacoidea (rivierkrewe)
    • Astacidae
    • Cambaridae
  • Parastacoidea
    • Parastacidae
  • Nephropoidea (seekrewe)
    • Nephropidae
    • Thaumastochelidae
  • Enoplometopoidea
    • Enoplometopidae

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElandréVerkleinwoordAngolaEierstokKrokodilNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPersWapen van Suid-AfrikaMorfologie (taalkunde)Klein gekolde katDie Stem van Suid-AfrikaVars waterKomplementêre kleureSonja HerholdtGedigMIVGalblaasVersamelnaamVerkoueJeugdagKletsrymIdioomBlaarEuropaSteve HofmeyrReënBeurtkragKunsmatige algemene intelligensieDysselsdorpAartappelHipoteseVulvaMenseregtedagKlem-in-die-kaakSeisoenSteenkoolChemiese elementDiskriminasieMensHerpes simplexKernoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AfrikaIndustriële RevolusieMarsAfleiding (taalkunde)Duitse maselsMasturbasieMaroela MediaPussy RiotKultuurCovid-19-pandemieTrekarbeidRobbeneilandAntieke EgipteVarkgriepGriekse teaterBuffelLuiperdMickey MuisSkildklierOrthopteraPoësieMenstruasieMuskietSosiale mediaBipolêre gemoedsteuringSoweto-opstandProvinsies van Suid-AfrikaKoeffisiënt en magswortelSanskritSpelerposisies in rugbyKweekhuiseffekDesimale breuke🡆 More