Sterreteken Kreef

Die Kreef (Lat: Cancer) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 22 Junie en 22 Julie gebore is.

Dit is die vierde teken van die Diereriem.

Sterreteken Kreef
Kreef (Cancer)
Sterreteken Kreef
Die astrologiese simbool van die Kreef

Die Kreef is een van die drie watertekens en vier hooftekens. Dis ’n vroulike, negatiewe, introverte teken en is vergelykbaar met die Bok van die Chinese diereriem. Die tradisionele heerser van die Kreef is Maan.

Krewe kom volgens die astrologie goed oor die weg met Skerpioene en Visse, asook met Ramme en Bulle. Hul teenpool is Steenbokke.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

22 Julie22 JunieAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Provinsies van Suid-AfrikaKoorsblaarDuitslandAnale seksBruin menseStilleweSeksismeKlinkerMynbedryf van Suid-Afrika7de LaanStadChemiese elementVakbondSkisofrenieItaliëDepressie (gemoedstoestand)VarkMierPseudowetenskapIntensiewe vormTransatlantiese slawehandelLys van Afrikaanse skrywersBlaarMaatskaplike verantwoordelikheidMuskietPersoonlike voornaamwoordHomoniemVrystaatGeboorteKinderregteWeerfrontInentingMadison IvyDoelwitSuid-Afrikaanse randWaterkringloopVloeistofRina HugoDeelwoordEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansKaapse VlakteElandréAngolese BurgeroorlogIronieDigvormEjakulasieVergelykings (taalkunde)Lys van Nederlandse skildersGeweldMetaalNeurenberg-verhoreOorkruipersLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSeekatSharpeville-slagtingMarie AntoinetteApartheidLys van visseRugbyFinale OplossingImmunologieRegeringBek-en-klouseerRob HersovAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWapen van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHokkieWithaaiTradisionele literatuurRudi ClaaseOrale seksMenslike skeletGeskiedenis van die BoererepubliekePad na jou hart🡆 More