Eksoskelet

’n Eksoskelet (van die Griekse έξω éxō, buite, en σκελετός skeletos, skelet) is die eksterne skelet wat ’n dier se lyf ondersteun en beskerm, in teenstelling met die interne of endoskelet van byvoorbeeld ’n mens.

Eksoskelet
Die afgewerpte eksoskelet van ’n naaldekokernimf.

Voorbeelde van diere met eksoskelette sluit in insekte soos sprinkane en kakkerlakke, en skaaldiere soos krappe en krewe. Die skulpe of doppe van sekere weekdiere soos sponse, slakke, chitone en seilslakke is ook eksoskelette. Sommige diere soos skilpaaie het beide ’n endo- en eksoskelet.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

GrieksLiggaamMensSkelet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepStokely CarmichaelSeksuele penetrasieVolhoubare ontwikkelingOogproblemeChemiese verbindingPlae van EgipteOnderhandelinge om apartheid te beëindigSpoorvervoer in Suid-AfrikaSeevlakMensMassaHindoeïsmeMaselsMieliestronkPornografiese akteurWoordTaalMark (ekonomie)Leonardo da VinciBlaarMaagsweerHefboomNicole StraussTermiese geleidingsvermoëKonsentrasiekampSwartbewussynsbewegingMaatskappyInfeksieGeboortePeriodieke tabelMasturbasieGenitale vratVergelykings (taalkunde)Anneli van RooyenEuropaYouTubeCristiano RonaldoBesoedelingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Chemiese elementElon MuskVroueregteGoudHamburgerCounter-Strike 2NedersettingEnsiklopedieMosambiekkanaalSonnestelselFabelPad na jou hartSeekatSuikersiekteSelfmoordMane van GalileiMorfologie (taalkunde)DigvormLeestekenSosiale mediaJaco JacobsDroogteWhatsAppAngssteuringVoedselkettingAardkorsLimfvatstelselHortologieAppel (sanger)MangelSpelerposisies in rugbyNeerslagMantisDans🡆 More