Ensiklopedie Kennis

Kennis is 'n Afrikaanse ensiklopedie met 17 boekdele wat deur KENNIS-Uitgewers (Edms.) Bpk (Kaapstad en Pretoria), 'n filiaal van Human & Rousseau, uitgegee is.

Dit is die eerste Afrikaanse ensiklopedie wat in kleur gedruk is. Soos met ander ensiklopedieë is daar ook vir 'n aantal jare 'n jaarboek gepubliseer.

Kennis bestaan uit 16 volumes met inhoud, terwyl die laaste boek (volume 17) die inhoudsopgawe bevat. Die hoofredakteur was H.D. Büttner.

  • Eerste druk 1974
  • Tweede, hersiene druk 1978
  • Derde druk 1980.

Verwysings

Tags:

AfrikaansEnsiklopedieHuman & Rousseau

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)AustraliëAppel (sanger)VlinderMiskruierEkologieFanie ViljoenMeervoudKarlien van JaarsveldKoerantVryheid van spraakTussenwerpselGroepsgebiedewetBloukraanvoëlKlinkerMisdaadromanWiskundePriemgetalKondensasieJansenvilleGesonde dieetProteïenPaulus van TarsusWinnie Madikizela-MandelaGreen PornoAarverkalkingKasterolieWaterpokkiesBosluisbytkoorsGrondbewerkingRudi ClaaseAnilingusIngrid JonkerKolonoskopieMiteMierNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPapegaaieSpysverteringstelselKlein vyf diereLys van nedersettings in Suid-AfrikaGeldAtoomSwawelOssewaNaaldekokerMielieDaggaSamestellingWater (molekuul)PapierTienerLongontstekingBevolkingBruto binnelandse produkSarel Jacob PretoriusFacebookLettergreepKnopiespinnekopOlifantHarry PotterPesachLetterkundeEnsiklopedieBTWDonderstormOorkruipersDesimale breukeEkonomieBorskankerLemoenKlein-KarooWerkwoordIdioomWayde van NiekerkOmtrek, oppervlakte en volumeThys die BosveldklongAkuut🡆 More