Garnaal

Garnale (Caridea), ook bekend as die ware garnale, is klein kreefagtige diere wat aan die orde van tienpotiges (Decapoda) behoort.

Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor, hoewel die meeste spesies in die see leef. Van die spesies kom op sandbanke voor, waar hulle hulself vir beskerming teen predatore ingrawe.

Garnale
Garnaal
Heterocarpus ensifer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Pleocyemata
Infraorde:
Caridea

Dana, 1852
Superfamilies

Sien teks.

Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as garnaalkelkies of garnalebroodjies (broodjies wat uitgehol en met gaar garnale gevul is) opgedis word.

Garnaal
Garnale vir menslike verbruik
Garnaal
'n Lekker prawn. Sy spesienaam is Penaeus monodon

Taksonomie

Die superfamilies onder die infraorde Caridea is:

  • Alpheoidea Rafinesque, 1815
  • Atyoidea De Haan, 1849
  • Bresilioidea Calman, 1896
  • Campylonotoidea Sollaud, 1913
  • Crangonoidea Haworth, 1825
  • Galatheacaridoidea Vereshchaka, 1997
  • Nematocarcinoidea Smith, 1884
  • Oplophoroidea Dana, 1852A
  • Palaemonoidea Rafinesque, 1815
  • Pandaloidea Haworth, 1825
  • Pasiphaeoidea Dana, 1852A
  • Physetocaridoidea Chace, 194
  • Pleopteryxoidea Schweigert & Garassino, 2006
  • Procaridoidea Chace & Manning, 1972
  • Processoidea Ortmann, 1896
  • Psalidopodoidea Wood-Mason, 1892
  • Stylodactyloidea Bate, 1888

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Garnaal TaksonomieGarnaal Sien ookGarnaal VerwysingsGarnaal Eksterne skakelsGarnaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OligopolieGordelroosGewone breukeAtoomOogproblemeEkostelselGroepsgebiedewetAbstraksie (rekenaarwetenskap)Robert SobukweUniversele Verklaring van MenseregteMusiekPersKrimpvarkieKaliumBruin mensePankreasWerkwoordStaat PalestinaGrondbesoedelingDroogtePseudowetenskapOntdekking van die chemiese elementeDramaGetalOntdekking van goud in Suid-AfrikaJudaïsmePaasfeesLabia (geslagsdele)Wes-KaapDokterDieregeluideGesonde dieetSwangerskapJapanGraaff-ReinetEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHomoniemFrankrykHemelvaartsdagEerste WêreldoorlogWeermagKoos BekkerKultuurDagboekKontinentFranse RewolusieMenseregteDriedimensioneelJan-Willem BreureNamibiëMaatskappyRegverdige handelJaco JacobsErfenisdag (Suid-Afrika)OntbossingRenaissanceKewerLieweheersbesieSirkelBloemfonteinBorsteDonderstormOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRobbeneilandBetonMateriaalSlag van BloedrivierVolstruisYouTubeMangelontstekingWaterbesparing in Suid-AfrikaWolkAfkortingNasiebouWeer (meteorologie)Hulpwerkwoord🡆 More