2014-Rugbykampioenskapreeks: Wikimedia-kategorie

Die 2014-Rugbykampioenskapsreeks was die derde jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Suid-Afrika, Argentinië, Australië en Nieu-Seeland.

Die reeks is vanaf 16 Augustus tot 4 Oktober 2014 gespeel. Die lande se spanne word onderskeidelik die Springbokke, Pumas, Wallabies en All Blacks genoem. Nieu-Seeland het die toernooi vir die 13de keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Suid-Afrika met die Mandela Uitdaagplaat en Australië met die Poematrofee weggestap het.

2014-Rugbykampioenskap
2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums
Kenteken van die Rugbykampioenskap
Datums 16 Augustus - 4 Oktober
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (13 titels)
Wedstryde gespeel 12
Drieë gedruk 50 (4.17 per wedstryd)
Bywoning 430 582 (35 882 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Argentinië Nicolás Sánchez (44)
Meeste drieë Vlag van Nieu-Seeland Julian Savea (4)
2013
2015

Die toernooi is deur SANZAAR georganiseer, ’n konsortium wat sedert 2012 uit die vier lande se rugbyfederasies bestaan.

Formaat

Die formaat vir die 2014-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en twaalf in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Telkaart

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Nieu-Seeland 6 4 1 1 164 91 +73 4 22
2 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Suid-Afrika 6 4 0 2 134 110 +24 3 19
3 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Australië 6 2 1 3 115 160 –45 1 11
4 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Argentinië 6 1 0 5 105 157 −52 3 7

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 16 Augustus Week 4 13 September
Week 2 23 Augustus Week 5 27 September
Week 3 6 September Week 6 4 Oktober

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6


Rugbykampioenskapreekskampioen 2014
2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Nieu-Seeland

Statistiek

Meeste punte en drieë

Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Nicolás Sánchez 52
2 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Bernard Foley 64
2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Handré Pollard
4 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Aaron Cruden 37
5 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Beauden Barrett 30
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Julian Savea 4
2 2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Cornal Hendricks 3
2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Michael Hooper
2014-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Richie McCaw

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2014-Rugbykampioenskapreeks Formaat2014-Rugbykampioenskapreeks Telkaart2014-Rugbykampioenskapreeks Wedstryddatums2014-Rugbykampioenskapreeks Statistiek2014-Rugbykampioenskapreeks Sien ook2014-Rugbykampioenskapreeks Verwysings2014-Rugbykampioenskapreeks Eksterne skakels2014-RugbykampioenskapreeksAll BlacksArgentiniëArgentynse nasionale rugbyspanAustraliëBledisloebekerDie RugbykampioenskapMandela UitdaagplaatNieu-SeelandPoematrofeeRugbySpringbokkeSuid-AfrikaVryheidsbekerWallabies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

20ste eeuAtheneVoëlMenslikepapilloomvirus-infeksieApple Inc.Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLidwoordSwedeMusieksimbolePerineumKoorsBegrotingFacebookGlasChlorofilNelson MandelaEiffeltoringLys van Afrikaanse televisiereekseVergelykings (taalkunde)NG gemeente KerkenbergErfenisdag (Suid-Afrika)WerwelkolomGrondsoorteEkonomiese sektorWoordeboek van die Afrikaanse TaalGenesis-skeppingsverhaalIdioomMoskouNetbalEienaamHepatitis BBesproeiingVennootskapMaselsJagluiperdBloemhofdamSlangVoortrekkermonumentWortelRandy BooneVachellia tenuispinaRina HugoLangste woordLekkerruikpeulCollageAsteroïdeVerkleurmannetjieSkeletNazi-DuitslandDieregeluideWikiquoteRuslandBiljoenMenseregteWoordsoortAfrikaanse wielewaalLandbou in Suid-AfrikaTuisbladEgipteMiddelmisbruikWerkwoordBoelieryDemokrasieMikroörganismeApostoliese GeloofsbelydenisDundermRod AlexanderAntonio GiovinazziRobbeneilandLissabonMuggieSelfoonHaasWapen van Suid-AfrikaMarvin Amparo SantanaAntieke Egipte🡆 More