Napier, Nieu-Seeland

Napier (Māori: Ahuriri) is 'n stad in Nieu-Seeland met sowat 59 000 inwoners.

Napier
Ahuriri
Napier, Nieu-Seeland
Basiese gegewens
Bevolking: 57 600
Geografiese ligging: 39°29′S 176°55′O / 39.483°S 176.917°O / -39.483; 176.917
Tydsone: NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet: www.Napier.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat: Nieu-Seeland
Administratiewe gewes: Hawke's Bay
Burgemeester: Barbara Arnott

Op 3 Februarie 1931 verwoes 'n aardbewing van 7.9 op die Richterskaal groot dele van die stad Napier en Hastings; 256 mense het omgekom in Hawke's Bay.

Napier was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1987, Krieketwêreldbeker 1992, Rugbywêreldbeker 2011 en Krieketwêreldbeker 2015.

Tags:

Maori (taal)Nieu-SeelandStad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuslandBosluisbytkoorsTropiese sikloonGeelsugSteenkoolOos-KaapPsigopatieBreinvliesontstekingKatEmfiseemMiljardNAVONieu-SeelandTarentaleApartheidTuberkuloseLys van kinderspeletjiesSterRooiwaterApostoliese GeloofsbelydenisLabia (geslagsdele)PolisieIdioomEier (biologie)PornhubKrampVoedingFinlandSuid-KoreaKnopiespinnekopLettergreepPoësieBorskankerKolitisWitbloedselVoortrekkermonumentDesiré GardnerSamsung GroepMenstruasieDigvormInsekJavaScriptWerwelkolomNamakwalandProstaatkankerGesinsdagSendelingposisiePoleDiplopodaSuid-AfrikaTuisbladHoërskool NoordheuwelKommunikasieTierboskatWortelJacques LootsPlae van EgipteVerenigde State van AmerikaCyril RamaphosaGoudOosters-Ortodokse KerkVoorsetselAustraliëOlifantAbstraksie (rekenaarwetenskap)DundermHartJapanArmand AucampWayback MachinePtolemeus🡆 More