Rod Alexander: Suid-Afikaanse akteur

Rod Alexander is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy het in die 70’s bekendheid verwerf as die snip in die rolprent Snip en Rissiepit.

Rod Alexander
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1973 - nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Na skool voltooi Alexander sy diensplig by die Valskermbataljon in Bloemfontein, waarna hy 'n ruk werk om geld te spaar om oorsee te studeer. Hy vertrek na Londen en studeer aan die Agric Kollege en RADA. Sy eerste teateroptredes was in Londen in Hair en die Rocky Horror Show. Nadat hy na Suid-Afrika terugkeer, speel hy in verskeie Afrikaanse rolprente, waaronder: Snip en Rissiepit, Aanslag op Kariba, Dans van die flamink, Hank Henry en Vriend, Daan en Doors oppie Diggins en Kaptein Caprivi.

Hy het ook in verskeie produksies soos The Villagers, The Settlers, Taakmag, Vyfster en The Diggers verskyn. Hy het 'n draai op die Egoli-stel gemaak as inspekteur Farrell wat Lynette se dood ondersoek het.

Filmografie

  • Wild at Heart (TV-reeks), 2007 as Coetze
  • Windprints, 1990 as Klaus
  • Blind Justice, 1990
  • Vyfster (TV-reeks), 1984
  • Mister Deathman, 1977
  • Hank, Hennery en Vriend, 1976
  • Daan en Doors oppie Dieggins, 1975
  • Dans van die Flamink, 1974
  • Snip en Rissiepit, 1973 as Joerie Anker

Verwysings

Tags:

Snip en RissiepitSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënspinnekopGesonde dieetNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBybelEskomNaaldekokerSeksuele opwekkingRuan PienaarWeer (meteorologie)Langste woordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BevolkingMikro-ekonomieVolhoubare ontwikkelingGroepsgebiedewetOrale seksVigsMaatskaplike verantwoordelikheidMorfeemPaarl GimnasiumVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameDoziKlimaatveranderingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KaapstadAardbewingSelfvertroueGautengGenitale vratKamoefleringBrandstofLys van Afrikaanse televisiereekseArmoedeGoogleStedelike gebiedPampoentjiesUnited Democratic FrontLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSleutel (musiek)WikipediaAnneli van RooyenSonja HerholdtNarsismeAfleiding (taalkunde)JeuksiekteUitwerking van klimaatsveranderingTrappe van vergelykingTsongaGeweldHartaanvalOnderwysVioolLys van Joodse feeste en herdenkingsGetalJeugdagVaste stofEiffeltoringBalletMaroela MediaSuid-Afrikaanse randRuslandAntjie KrogInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDiskriminasieTuisbladDinosourusLeeuKitaarKleurVierde Industriële RevolusieTierShakaSpringbokke🡆 More