Kaptein Caprivi

Kaptein Caprivi is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1972 deur Brigadier Films uitgereik is.

Albie Venter was die regisseur.

Kaptein Caprivi
Regisseur Albie Venter
Produksieleier Madel Venter
Albie Venter
Draaiboek Andreas du Plessis
Basil Stols
Met Will Seallie, Rod Stewart, Norman Smith, Sandy Nkoma, Ken Hare e.a.
Verspreider Brigadier Films
Uitgereik 1972
Speeltyd 90 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n aksiedrama.

Akteurs

Van die akteurs is Will Seallie, Rod Stewart, Norman Smith, Sandy Nkoma en Ken Hare.

Storielyn

Landmyne, terroriste en die Rooi gevaar word uitgebeeld in Kaptein Caprivi. ’n Groep insypelaars blaas ’n bakkie op en neem ’n paar boere as gyselaars. Kaptein Caprivi (Will Sealie) word aangesê om hulle terug te kry.

Sien ook

Tags:

Kaptein Caprivi GenreKaptein Caprivi AkteursKaptein Caprivi StorielynKaptein Caprivi Sien ookKaptein Caprivi1972AfrikaansAlbie Venter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreld- Ekonomiese ForumLugbesoedelingLimpopo (rivier)OutismeInligtingOntdekking van goud in Suid-AfrikaDiskriminasieMonopolieVarkgriepKonflik (proses)KoperJodeNG gemeente TheunissenBaljuMetaalGalblaasMoedersdagSebraDesimale breukeSeksposisieCorioliskragNasionalismeNedersettingHeuningbyVolstruisWaterGedigFiela se kindKlavierPersentasieKaartTrekarbeidImpakte van toerismeAborsie in Suid-AfrikaIronieTuberkuloseNic de JagerDialoog in fiksieAntjie KrogTrigeminale neuralgieWeer (meteorologie)GroepsgebiedewetKunselementeSlangNasionaal-SosialismeDeelwoordGenitale vratRobert SobukweWillie JoubertMag (sosiale wetenskappe)SpreeuLys van Suid-Afrikaanse skrywersHeupSjimpanseeTuisbladDiepaartromboseJosef StalinByvoeglike naamwoordKunsmatige algemene intelligensieAfrikaanse woordelys en spelreëlsUniondaleBernice WestHidroulikaPubliekBuffelVersamelnaamWikiGeskiedenis (vakgebied)Nasionale lied van Suid-AfrikaAanhalingstekensWerkwoordBruto binnelandse produkSirkelOligopolieOrtopedieCovid-19-pandemie🡆 More