Vyfster: TV-reeks

Vyfster was 'n Afrikaanse televisiedrama wat van 1982 deur die SAUK uitgesaai is.

Die regisseur was Regardt van den Bergh terwyl Johann Potgieter die draaiboek geskryf het. Die TV-reeks speel in 'n tronk af en handel oor die wel en wee van die gevangenes en tronkbewaarders. Die rolprent Skollie was vrygestel tussen seisoen 1 en 2. Dit is later opgevolg met die rolprent, getiteld Vyfster: die slot (1985). Baie mense was ontstoke oor die TV-reeks se stomp einde.

Vyfster
Genre Drama
Geskryf deur Johann Potgieter
Geregisseer deur Regardt van den Bergh
Aangebied deur SAUK
Met George Ballot
At Botha
Paul Eilers
Danie Joubert
Patrick Mynhardt
Emgee Pretorius
Pierre Knoessen
Tromp Terre’blanche
Carel Trichardt
Marius Weyers
Temamusiekkomponis Lloyd Ross
Oorsprong Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Aantal seisoene 2
Aantal episodes 14
Produksie
Lokasie(s) Pretoria
Looptydperk 50 minuut
Produksiemaatskappy SAUK
Uitsending
Eerste lopie 1984
Kronologie
Opgevolg deur Vyfster: die slot (1985)

Die kenmerkende temawysie van die program is deur die Suid-Afrikaner Lloyd Ross geskryf en opgevoer.

Akteurs

Van die akteurs wat hierin verskyn het is:

    en andere.

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansRegardt van den BerghSAUKTelevisieVyfster: die slot

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Omgewingskwessies in Suider-AfrikaCovid-19-pandemieJagluiperdJan Willem JanssensLidwoordHipertensieAnale kankerAborsie in Suid-AfrikaJohannesburgDwelmmiddelGewoonteOu Apostoliese KerkAnglo-BoereoorlogMorfeemMaatskaplike verantwoordelikheidHennie MaasFinale OplossingWerkwoordErfenisdag (Suid-Afrika)GrondbesoedelingUnited Democratic FrontPussy RiotDistrik SesVryheid van spraakVK (sosiale netwerk)SeksInstagramGlenys LynneOorlogVersamelnaamAnneli van RooyenMusiekSlag van BloedrivierWikimedia-stigtingSomerAtoomBurgerregteDemokratiese Republiek die KongoRoemeensSeksposisiePaarl GimnasiumIntensiewe vormHangbrugNarsistiese persoonlikheidsteuringGeskiedenis van die AardeNazi-DuitslandIdioomRocco SiffrediHoenderPopulierNarsismeProstaatklierPortugeesSuikersiekteAardverwarmingProteïenOopbroninhoudInvloed van vigs op die ekonomieO.J. SimpsonSkemerDoopDesimale breukeSeekatSwartbewussynsbewegingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTsongaNedersettingNierGoogleMaanKoöperasiestoriesGewone tortelduifMiltDeelteken en umlautPad na jou hartErfenisVark🡆 More