Snip En Rissiepit: Afrikaanse rolprent wat in 1973 vrygestel is

Snip en Rissiepit is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1973 vrygestel is.

Die regisseur was Elmo de Witt. Die hoofrolle word deur Rod Alexander as die snip en Rika Sennett as die rissiepit vertolk.

Snip en Rissiepit
Regisseur Elmo de Witt
Met Rod Alexander
Rika Sennett
Gaenor Becker
Ateljee Kavalier Films
Verspreider 1973
Speeltyd 100 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

'n DVD van die rolprent is op 16 September 2012 saam met die Rapport versprei.

Genre

Die rolprent is 'n romantiese drama. Dit het 'n 13 PGV ouderdomsperk en is nie vir jong kinders geskik, tensy hulle met hulle ouers vergesel is nie.

Hoofrolspelers

Storielyn

Wat gebeur as twee studente wat mekaar nie kan verdra nie, verlief raak? Dis die storie wanneer Kraai, 'n verwende rykmansdogter, en Jurie Anker, 'n maplotter, ná ´n universiteitsvakansie op die stasie ontmoet en hul lewens teësinnig verweef raak.

Sien ook

Tags:

Snip En Rissiepit GenreSnip En Rissiepit HoofrolspelersSnip En Rissiepit StorielynSnip En Rissiepit Sien ookSnip En RissiepitAfrikaansRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mona LisaFacebookKolitisWet op BevolkingsregistrasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKindersiektesVormAanpassingskapasiteitJak de PriesterKaapstadGrondbesoedelingVoedingBysteekSeekatPankreasKrampJakkalsAtmosfeerLys van musiekinstrumenteSwartSenuweestelselBTWWêreld- Ekonomiese ForumLys van nedersettings in Suid-AfrikaNatuurrampAnglo-BoereoorlogMiddeloorontstekingDesmond TutuKatNasionale PartyOogproblemeDwelmmiddelSpringbokLys van visseRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKartografieCarles PuigdemontDaggaSwaweldioksiedEugenetikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureUnited Democratic FrontBoontjiePeach van PletzenHector PietersonLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGeestesteuringEllipstekenSwaelPubiese hareHolocaustPerdBesoedelingJeanette FerreiraArmoedeverligtingSoutsuurSuurstofMisdaadSwangerskapGrondwetWiki CommonsOopbroninhoudRookgewoonteNag van die lang messeLeierTerracottaleërTaalKaapse VlakteSeevlakLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierPrimêre sektor van die ekonomieOlimpiese SpeleKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBurgerregteDemokratiese AlliansieGrondJodeNederlands🡆 More