Dans Van Die Flamink

Dans van die Flamink is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1974 deur Kavalier Films uitgereik is.

Ivan Hall was die regisseur.

Dans van die Flamink
Regisseur Ivan Hall
Produksieleier Ben Vlok
Draaiboek C.F. Beyers-Boshoff
Met Rod Alexander, Gaby Gertz, Anele Jonker e.a.
Verspreider Kavalier Films
Uitgereik 1974
Speeltyd 92 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n avontuurdrama.

Akteurs

Van die akteurs is Rod Alexander, Siegfried Mynhardt, Gaby Gertz en Anele Jonker.

Storielyn

Alex, ’n grootwildjagter, raak verlief op Agnes, ’n gesofistikeerde blondine, maar sy los hom vir ’n ryk, ouer man. Drie jaar later reis dié man Afrika binne op ’n geheime sending saam met Agnes, nou sy eksvrou. Sy gaan saam omdat sy graag die jagter wil terughê. Hy het haar egter nie vergewe nie en vry na Patrys, ’n vrou wat sy liefde vir die buitelug deel. Terwyl die twee vroue meeding om Alex se hart, speel ’n ander drama hom af op ’n nabygeleë berg, wat deur die plaaslike inwoners as vervloek beskou word.

Sien ook

Tags:

Dans Van Die Flamink GenreDans Van Die Flamink AkteursDans Van Die Flamink StorielynDans Van Die Flamink Sien ookDans Van Die Flamink1974Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BronadresDermpoliepWinterSpreeuStilleweLeierDuitse maselsGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAdolf HitlerEngelsGalblaasLys van Afrikaanse skrywersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SwartbewussynsbewegingVerkragtingSatellietGlasTropiese sikloonKunstenaarWet op NaturellengrondBruin menseWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDuitslandSwart menseMurunwa MakwarelaInfeksieOrthopteraGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogKlimaatveranderingWitbloedselNierPseudowetenskapLongKatjieVaalrivierPampoentjiesMandalaFotoTikTokJansenvilleKersfeesDigvormKlimaatChristiaan Frederik BeyersSomerProteaMadison IvySenuweestelselDialoog in fiksieEkonomiese sektorWoordsoortNommertekenApokriewe boekeSkarlakenkoorsLys van Afrikaanse televisiereekseBynierRoemeensHoenderKoorsblaarBladwisselendSeekoeiWaarheid-en-versoeningskommissieVierde Industriële RevolusieLeestekenWolkLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)StudievaardighedeSuid-AfrikaDoopLionel MessiHolocaustVioolWes-KaapPlaattektoniek🡆 More