Warren Whiteley: Suid-Afrikaanse rugbyspeler

Warren Whiteley (gebore in Durban, 18 September 1987) is 'n Springbokrugbyspeler wat voorheen vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby gespeel het.

Whiteley word op 23 Mei 2017 aangewys as Suid-Afrika se 58ste Springbokkaptein vir drie toetse teen 'n Franse toerspan.

Warren Whiteley Rugbyportaal
Volle naam Warren Roger Whiteley
Geboortedatum 18 September 1987 (1987-09-18) (36 jaar oud)
Geboorteplek Durban, Suid-Afrika
Lengte 1,93 m
Massa 106 kg
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Agsteman
Springbokno. 863
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2016-2018 NTT Docomo Red Hurricanes 4 (0)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008–09
2009
2010–2018
Natalse Haaie
OP Olifante
Goue Leeus
13
5
65
(25)
(5)
(60)
korrek soos op 6 April 2022.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2018 Lions 94 (75)
korrek soos op 6 April 2022.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2014–2018 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 23 (15)
korrek soos op 6 April 2022.

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
Patrick Lambie
Springbokkaptein
2017
Opgevolg deur
Eben Etzebeth

Tags:

18 September1987CurriebekerFranse nasionale rugbyspanGoue LeeusLions (Superrugbyspan)SpringbokkapteinSpringbokkeSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nadia ValvekensSuid-Afrikaanse WeermagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNic de JagerWaterbesparing in Suid-AfrikaPuberteitSportPlantKlereApostoliese GeloofsbelydenisHidroëlektrisiteitJakkalsMolekuulRegardt van den BerghSuid-Afrikaanse GrensoorlogWinterLys van slangeOseaanGroot DepressieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteIronieTsoenamiPeach van PletzenBrandmondsindroomVaginaReënvalbepalingDulcie van den BerghLugbesoedelingAntisemitismePaddaPikkewynRenaissanceElektriese geleierWayde van NiekerkKomplementêre kleureAluminiumLongKlimaatveranderingHondHennie MaasAfrikaanse WikipediaJohan BadenhorstAborsie in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordPomeloAfrikaanse taalleerKlavierWayback MachineAkwariumWiki CommonsVolstruisAfrikaanse Protestantse KerkLys van lande volgens bevolkingKarooMenstruasieHarry PotterJan van HunksWikipediaWet op NaturellengrondDie GelofteMisdaadJannie du ToitLeierLys van Griekse mitologiese figureGeldSamestellingMasturbasieTatoeëermerkTaalAlice MunroLiewe HeksieVoëlgriepSeksismeAppel🡆 More