Afrikaanse Wielewaal

Die Afrikaanse wielewaal is 'n skaars somerstandvoël.

Afrikaanse wielewaal
Afrikaanse Wielewaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oriolus
Spesie:
O. auratus
Binomiale naam
Oriolus auratus
Vieillot, 1817

Identifikasie

Die mannetjie is die geelste onder die wielewale, met 'n duidelike swart streep wat deur sy oë tot by sy oordekvere strek. Jonges het ook 'n swart oogstreep. Die wyfie is nie so helder soos die mannetjie nie, met 'n groener rugkant en 'n bleker onderkant. Hulle word tot 24 cm lank.

Habitat

Die voël kom oral in goed ontwikkelde boomveld of oewerbos voor.

Verspreiding

In Suid-Afrika kom hulle slegs in die noordelike gedeeltes van die Krugerwildtuin en Limpopoprovinsie voor. Verder strek die verspreiding oor die noordelike deel van Mosambiek, die hele Zimbabwe, die noordoostelike Botswana, die Caprivistrook en noordelike deel van Namibië.

Geluid

Hul helder fluite "wiee-er-er-woel" of "fiee-joee-fiee-joee-fiee-joee" is langer as die swartkopwielewaal s'n.

Ander name

Sien ook

Bronne

Tags:

Afrikaanse Wielewaal IdentifikasieAfrikaanse Wielewaal HabitatAfrikaanse Wielewaal VerspreidingAfrikaanse Wielewaal GeluidAfrikaanse Wielewaal Ander nameAfrikaanse Wielewaal Sien ookAfrikaanse Wielewaal BronneAfrikaanse Wielewaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsStadLongNazi-DuitslandReg tot ‘n gesonde omgewingEkotoerismeProstaatkankerSatellietfotoJode in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalKunsmatige intelligensieDiskriminasieSuid-Afrika-WetVaginaPseudowetenskapPretoriaVolhoubare ontwikkelingDiepaartromboseKlankverskynselsFabelVulkaanKindermishandelingAluminiumWhatsAppTatoeëermerkSharpeville-slagtingVratSteenkoolAppel (sanger)Vraag en aanbodDruiweVlag van Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleMona LisaSlawernyMaanBloeddrukVoorsetselKrieketHannes van WykAssonansieSpelerposisies in rugbyHeuningbySokkerDansWoudJeuksiekteNiemetaalAardverwarmingInflasieMierLys van Suid-Afrikaanse musikanteMikro-ekonomieInnes en Franna BenadéGeelsugGas1990TandbederfKarooGipsDistrik SesLongontstekingSteenkool in Suid-AfrikaLionel PetersonUKhahlamba-DrakensbergparkBeurtkragPlastiekFeminismeBeleggingVakbondEerste WêreldoorlogOligopolie🡆 More