Lys Van Europese Lande: Wiki lysartikel

Die Lys van Europese lande is 'n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Europa, met informasie oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, populasie, oppervlakte en BBP per capita.

Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.

Vyftig soewereine state is gelys met grondgebied in Europa en/of het lidmaatskap in internasionale Europese organisasies, ses state met beperkte of geen erkenning en agt gebiede wat nie 'n integrerende deel van 'n Europese staat of spesiale politiese status het nie.

Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook

Die grens tussen Asië en Europa word gedebatteer, maar as algemene definisie strek die grens langs die Oeralgebergte, Oeral-rivier en Kaspiese See in die ooste, die Kaukasus berge en die Swart See met die seestrate, Bosporus en Dardanelles in die suide. Lande soos Aserbeidjan, Georgië, Kasakstan, Rusland en Turkye se grondgebied lê in Europa en Asië.

Soewereine state

Erkende state

Naam (amptelike naam) Vlag Hoofstad Geldeenheid Amptelike Tale Oppervlakte (km2) Bevolking BBP per capita (PPP) (US$) Kaart
Albanië (Republiek Albanië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Tirana Lek Albanees 28,748 2,994,667 8,000 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Andorra (Die vorstedom Andorra) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Andorra la Vella Euro Katalaans 468 84,825 46,700 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Armenië (Republiek van Armenië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Jerewan Dram Armeens 29,743 2,967,975 5,700 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Aserbeidjan (Republiek van Aserbeidjan) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Bakoe Manat Aserbeidjans 86,600 9,165,000 10,900 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Belarus (Republiek van Belarus) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Minsk Roebel Belo-Russies, Russies 207,600 9,577,552 13,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
België (Koninkryk van België) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Brussel Euro Nederlands, Frans, Duits 30,528 10,431,477 37,800 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Bosnië en Herzegowina (Die Republiek van Bosnië en Herzegowina) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Sarajevo Inwisselbare mark Bosnies, Kroaties 51,197 4,622,163 6,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Bulgarye (Republiek van Bulgarye) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Sofia Lev Bulgaars 110,879 7,093,635 13,500 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Ciprus (Republiek van Ciprus) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Nicosia Euro Grieks, Turks 9,251 1,120,489 21,000 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Denemarke (Koninkryk van Denemarke) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Kopenhagen Deense kroon Deens 43,094 5,529,888 36,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Duitsland (Federale Republiek van Duitsland) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Berlyn Euro Duits 357,022 81,471,834 35,700 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Estland (Republiek van Estland) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Tallinn Euro Estnies 45,228 1,282,963 19,100 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Finland (Republiek van Finland) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Helsinki Euro Fins, Sweeds 338,145 5,259,250 35,400 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Frankryk (Die Franse Republiek) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Parys Euro Frans 643,801 65,312,249 33,100 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Georgië (Republiek van Georgië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Tbilisi Lari Georgies 69,70 4,585,874 4,900 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Griekeland (Helleense Republiek) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Athene Euro Grieks 131,957 10,760,136 29,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Hongarye (Republiek van Hongarye) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Boedapest Forint Hongaars 93,028 9,976,062 18,800 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Ierland (Republiek van Ierland) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Dublin Euro Engels, Iers-Gaelies 70,273 4,670,976 37,300 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Italië (Italiaanse Republiek) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Rome Euro Italiaans, Iers-Gaelies 301,340 61,016,804 30,500 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Kasakstan (Republiek van Kasakstan) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Alma-Ata Tenge Kasaks, Russies 2,724,900 15,522,373 12,700 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Kroasië (Republiek van Kroasië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Zagreb Euro Kroaties 56,594 4,483,804 17,400 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Letland (Republiek van Letland) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Riga Euro Lets 64,589 2,204,708 14,700 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Liechtenstein (Die vorstedom Liechtenstein) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Vaduz Switserse frank Duits 160 35,236 141,100 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Litaue (Republiek van Litaue) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Vilnius Euro Litaus 65,300 3,535,547 16,000 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Luxemburg (Groothertogdom van Luxemburg) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Luxemburg Euro Lëtzebuergesch, Frans, Duits 2,586 503,302 82,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Malta (Republiek van Malta) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Valletta Euro Maltees, Engels 316 408,333 25,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Moldowa (Republiek van Moldowa) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Chisinau Leu Moldawies 33,851 4,314,377 2,500 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Monaco (Die vorstedom Monaco) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Monaco Euro Frans 2 30,539 30,000 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Montenegro (Republiek van Montenegro) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Podgorica Euro Serwies, Serwo-Kroaties 13,812 661,807 10,100 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Nederland (Koninkryk van Nederland) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Amsterdam Euro Nederlands, Fries 41,543 16,847,007 40,300 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Noord-Masedonië (Republiek Noord-Masedonië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Skopje Noord-Masedoniese denar Masedonies, Albanees 25,713 2,077,328 9,700 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Noorweë (Koninkryk van Noorweë) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Oslo Noorse kroon Noors (Bokmål en Nynorsk) 323,802 4,691,849 54,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Pole (Republiek van Pole) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Warschau Zloty Pools 312,685 38,441,588 18,800 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Portugal (Republiek van Portugal) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Lissabon Euro Portugees 92,090 10,760,305 23,000 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Roemenië (Roemenië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Boekarest Leu Roemeens 238,391 21,904,551 11,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Rusland (Russiese Federasie) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Moskou Roebel Russies 17,098,242 138,739,8921 15,900 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
San Marino (Republiek van San Marino) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  San Marino Euro Italiaans 61 31,817 36,200 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Serwië (Republiek van Serwië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Belgrado Serwiese dinar Serwies 77,474 7,310,555 10,900 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Slowakye (Slowaakse Republiek) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Bratislava Euro Slowaaks 49,035 5,477,038 22,000 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Slowenië (Republiek van Slowenië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Ljubljana Euro Sloweens 20,273 2,000,09 28,200 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Spanje (Koninkryk van Spanje) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Madrid Euro Spaans, Katalaans, Galicies, Baskies 505,370 46,754,784 29,400 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Swede (Koninkryk van Swede) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Stockholm Sweedse krona Sweeds 450,295 9,088,728 39,100 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Switserland (Switserse Bond) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Bern Switserse Frank Duits, Frans, Italiaans, Romansch 41,277 7,639,961 42,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Tsjeggiese Republiek (Tsjeggiese Republiek) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Praag Koruna Tsjeggies 78,867 10,190,213 25,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Turkye (Republiek van Turkye) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Ankara Turkse lira Turks 783,562 78,785,548 12,300 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Oekraïne (Oekraïne) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Kijif Hryvnia Oekraïens 603,550 45,134,707 6,700 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Oostenryk (Republiek van Oostenryk) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Wenen Euro Duits 83,871 8,217,280 40,400 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Vatikaanstad (Staat van die Vatikaanstad) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Vatikaanstad Euro Italiaans, Latyn 0.44 832 n.v.t. 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Verenigde Koninkryk (Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Londen Pond sterling Engels 243,610 62,698,362 34,800 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Ysland (Republiek van Ysland) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Reykjavik Yslandse Króna Yslands 103,000 311,058 38,300 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 

Gedeeltelik erkende state

Naam (amptelike naam) Vlag Hoofstad Geldeenheid Amptelike Tale Oppervlakte (km2) Bevolking BBP per capita (PPP) (US$) Kaart
Abchasië (Republiek van Abchasië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Soechoemi Roebel Abchasies 8,660 180,000 (2007 skatting) onbekend 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Kosowo (Republiek van Kosowo) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Pristina Euro Albanees, Serwies 10,887 1,825,632 6,600 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Noord-Siprus (Turkse Republiek van Noord-Siprus) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Nicosia Turkse lira Turks 3,355 285 356 14,765 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 
Suid-Ossetië (Republiek van Suid-Ossetië) Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook  Zchinwali Roebel Yslands 3,900 72,000 onbekend 3Lys Van Europese Lande: Soewereine state, Notas, Sien ook 

Notas


Sien ook

Verwysings

Tags:

Lys Van Europese Lande Soewereine stateLys Van Europese Lande NotasLys Van Europese Lande Sien ookLys Van Europese Lande VerwysingsLys Van Europese LandeBevolkingBruto binnelandse produkEuropaGeldHoofstadOppervlakteTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatveranderingDawidBestuiwingJan-Willem BreureTsoenamiPersoon (taalkunde)Militêre diensplig in Suid-AfrikaTienerAfrikaanse TaalmonumentSeksualiteitKlimaatsverandering in AfrikaHeupvervangingGroot DepressieWaterpokkiesGordelroosKniePeriodieke tabelOseaanbesoedeling22 NovemberEugenetikaSteve BikoSirkelSlag van BloedrivierKompasXenofobieSeksuele opwekkingHartWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPenisStam (taalkunde)Russiese inval in Oekraïne sedert 2022Afleiding (taalkunde)EngelsVulkaanSelfoonMikro-ekonomieRenteChapmanspiek-rylaanGoeie VrydagSimmetrieReg tot ‘n gesonde omgewingMurunwa MakwarelaRassismeTuisbladJudaïsmeKatBosbokJeuksiekteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRugbywêreldbeker 2023BynierMensNetbalDemokrasieBorskankerLettergreepKrieketLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMusiekGautengLiefdeSanskritKinderregteRina HugoPikkewynAl-FatihaFranse RewolusieLKalsiumErosietipesDubbelpuntDigvormErfenis🡆 More