Ljubljana

Ljubljana (Sloweens: , luister (hulp·inligting); Duits soms ook: Laibach; Italiaans: Lubiana; Latyn: Labacum) is die hoofstad en grootste stad van Slowenië met 'n bevolking van 278 789 in 2015 en 'n oppervlakte van 163,8 km².

Ljubljana is die kulturele, wetenskaplike, ekonomiese en administratiewe sentrum van die land. Die stad is aan die monding van die Ljubljana-rivier in die Sava, 'n sytak van die Donau, geleë. In 2021 is die werk van Jože Plečnik in Ljubljana as 'n mensgesentreerde stedelike ontwerp deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Ljubljana
Laibach • Lubiana
Ljubljana

Ligging in Slowenië Wapen
Ljubljana
Ljubljana
Vlag
Ljubljana
 Land Vlag van Slowenië Slowenië
 Koördinate 46°03′N 14°30′O / 46.050°N 14.500°O / 46.050; 14.500
 Eerste historiese verwysing 1144
 Oppervlakte:  
 - Totaal 163,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 295 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2015) 278 789
 - Bevolkingsdigtheid 1 702/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Zoran Janković (PS)
 Amptelike Webwerf ljubljana.si

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansLjubljana  Wiki Commons het meer media in die kategorie Ljubljana.
  • (en) Toerisme-inligting oor Ljubljana op Wikivoyage
  • Amptelike webwerf
  • (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
  • (en) "Ljubljana". Encyclopædia Britannica. Besoek op 29 Julie 2021.

Tags:

DonauDuitsHoofstadItaliaansLatynLêer:Sl-Ljubljana.oggSavaSl-Ljubljana.oggSloweensSloweniëUnescoWikipedia:MediahulpWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TurksvyKlein-KarooWaarheid-en-versoeningskommissieVarkGNU-lisensie vir vrye dokumentasieDoelwitJodeMantisJan van RiebeeckFluoorTweede WêreldoorlogKwaggaPoesStereotipePaddaRooibokVratChloorSatellietfotoDawidWatersuiweringSeksueel oordraagbare infeksieSteenkool in Suid-AfrikaHoutCarike KeuzenkampMuskietKunsSteve BikoMonopolieLianie MayLeah van NiekerkDiepaartromboseSwaweldioksiedNemunasKatArmoedeOntkiemingPornografiese subgenresVolhoubare ontwikkelingVerfAbstraksie (rekenaarwetenskap)KookpuntKameelRicus NelSelAardbewingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKarakteriseringSlag van Cuito CuanavaleVergelykings (taalkunde)HeupvervangingHernubare energieAfrikaanse WikipediaSarel Jacob PretoriusOvulasieNylrivier (Suid-Afrika)WerkloosheidNamakwalandGlasGeografie van Suid-AfrikaVoëlgriepMalariaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GeslagKoos KombuisNederlandsMenslike skeletHerfsVerantwoordelikheidLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandBlaaskankerRonelda Kamfer🡆 More