Pond Sterling: Geldeenheid van die Verenigde Koninkryk

Die pond sterling (Engels: Pound sterling, Kornies: Peuns sterling, Iers-Gaelies: Punt steirling, Manx-Gaelies: Punt Sostynagh, Skots: Poond sterling, Skots-Gaelies: Punnd Sasannach, Wallies: Punt sterling, Frans: Livre sterling; ook Britse pond of kortweg pond) is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande (saam met die Falklandse pond), Gibraltar (saam met die Gibraltarese pond), Guernsey (saam met die pond sterling van Guernsey), die Eiland Man (saam met die Manx pond), Jersey (saam met die Pond Sterling van Jersey), Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha (saam met die Sint Heleense pond in Sint Helena en Ascension) en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande (saam met die Falklandse pond).

Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde
Geldeenheidverspreiding van globale
buitelandse valutamarkte volgens omset.
Rang Geldeenheid Simbool
ISO 4217
% daaglikse
aandeel
(Des. 2015)
1 Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar USD ($) 87,0%
2 Vlag van EuropaEuro EUR (€) 33,4%
3 Vlag van JapanJapannese jen JPY (¥) 23,0%
4 Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling GBP (£) 11,8%
5 Vlag van SwitserlandSwitserse frank CHF (CHF) 8,6%
6 Vlag van KanadaKanadese dollar CAD ($) 5,2%
7 Vlag van AustraliëAustraliese dollar AUD ($) 4,6%
8 Vlag van MeksikoMeksikaanse peso MXN ($) 2,5%
9 Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan CNY (¥) 2,2%
10 Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seelandse dollar NZD ($) 2,0%
11 Vlag van SwedeSweedse kroon SEK (kr) 1,8%
12 Vlag van RuslandRussiese roebel RUB (₽) 1,6%
13 Vlag van HongkongHongkong-dollar HKD ($) 1,4%
14 Vlag van Noorweë Noorse kroon NOK (kr) 1,4%
15 Vlag van SingapoerSingapoer-dollar SGD ($) 1,4%
16 Vlag van TurkyeTurkse lira TRY (₺) 1,3%
17 Vlag van Suid-Korea Suid-Koreaanse won KRW (₩) 1,2%
18 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse rand ZAR (R) 1,1%
19 Vlag van Brasilië Brasiliaanse real BRL ($) 1,1%
20 Vlag van Indië Indiese roepee INR (₹) 1,0%
Ander 6,3%
Totaal 200%

Die amptelike ISO-kode is GBP en die valutateken is £.

Pond Sterling: Geskiedenis, Notas, Verwysings
Die pond sterling se valutateken.
Pond Sterling: Geskiedenis, Notas, Verwysings
Wisselkoers tussen Euro en pond sterling sedert 2009

Die Britse pond is die oudste geldeenheid ter wêreld wat steeds in omloop is, asook die vierde belangrikste geldeenheid wat op internasionale markte verhandel word (ná die Amerikaanse dollar, die Europese euro en die Japannese jen) en die derde belangrikste globale reserwe-geldeenheid. Sy waarde is die hoogste van alle belangrike geldeenhede, met 'n wisselkoers van meer as 19 ZAR in Julie 2015.

Geskiedenis

Pond Sterling: Geskiedenis, Notas, Verwysings 
Die Britse Eilande (in rooi) en oorsese gebiede (in blou) wat die pond of hul plaaslike weergawe gebruik. In pers Zimbabwe en die Pitcairneilande wat die pont nieamptelik gebruik

Die oorspronge van die pond sterling strek terug tot 760 toe die silwerpennie in omloop gebring is en vinnig in alle Angel-Saksiese koninkryke as geldeenheid aanvaar is. Die oorspronklike ontwerp van suiwer silwermuntstukke is in 1158 gewysig, en nuwe munte, wat as pond sterling bekend gestaan het, is van 92,5 persent silwer geslaan. Silwerpennies was die enigste muntstukke in Engeland voordat die sjieling in 1487 ingevoer is en twee jaar later ook die pond.

Die eerste banknote, wat deur goud in plaas van silwer gedek is, is in 1694 uitgereik, en een jaar later is die Bank van Engeland as een van die eerste sentrale banke ter wêreld gevestig. Nog tot in 1855 was alle banknote handgeskrewe en eers daarna is oorgeskakel na die drukpers.

In die vroeë 20ste eeu het steeds meer lande begin om hul geldeenhede deur fisieke goud te dek. Die invoering van 'n goudstandaard het vir die eerste keer in die geskiedenis die ruil van een geldeenheid teen 'n ander moontlik gemaak. Die wêreldhandel het vervolgens 'n omwenteling ondergaan. Die Verenigde Koninkryk het die goudstandaard amptelik in 1816 aanvaar, al was dié stelsel de facto reeds sedert 1670 in gebruik. Die waardestyging in die Britse pond, wat daaruit voortgespruit het, het aanleiding gegee tot 'n tydperk van aansienlike ekonomiese groei wat tot in 1914 sou voortduur.

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Pond Sterling GeskiedenisPond Sterling NotasPond Sterling VerwysingsPond Sterling Eksterne skakelsPond SterlingAscension (eiland)Britse oorsese gebiedeEngelsFalkland-eilandeFransGeldGibraltarGuernseyISO 4217Iers-GaeliesJerseyKorniesMan (eiland)Manx-GaeliesPond Sterling van JerseySint HelenaSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSkotsSkots-GaeliesSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeVerenigde KoninkrykWallies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VloeistofEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingJan van RiebeeckLys van Suid-Afrikaanse musikantePropagandaErfenisdag (Suid-Afrika)Stedelike hitte-eilandPretoriaVoortrekkersHamburgerHeuningArmoedeverligtingRymSkaapKaartKeramiekLeesSteve BikoGroot GatOrthopteraGeskiedenis van erotiese afbeeldings3D-rolprentRumatiekAngssteuringGeskiedenis van Suid-AfrikaSeksuele penetrasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogMuishondByDirekte en Indirekte redeRooibokClanwilliam-sandvisPaarl GimnasiumBlourokkeRomanTegnologieTennisAppel (sanger)Finale OplossingRumatoïede artritisEufemismeLien se lankstaanskoeneWater (molekuul)NetbalEngelsBernice WestWeskusLys van Afrikaanse digtersGreen PornoMahatma GandhiVerkragtingSkoolMateriaalAgtergrond (narratief)Jode in Suid-AfrikaEreksieInligtingBywoordDuitslandChristendomToestand van materieRenaissanceDistrik SesEeuVryheidsmanifesBiologieMonopolieKunsDistillasieAalwynAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKuberkraker🡆 More