Abchasies

Abchasies (Аҧсуа бызшәа; аҧсшәа, ) is 'n Noordwes-Kaukasiese taal wat deur sowat 191 000 mense in Georgië, Turkye en Rusland gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Abchasiërs.

Dit is die amptelike taal van die omstrede gebied Abchasië wat volgens internasionale reg tot Georgië behoort, waar dit 'n erkende minderheidstaal is. Daarbenewens word Abchasies in die Georgiese outonome gebied Adzjarië en deur die Abchasiese diaspora in Westerse lande gepraat. Dié taal bestaan uit die drie dialekte Abzhywa, Bzyb en Sadz. Abchasies word in die Cyrilliese alfabet geskryf.

Abchasies
Аҧсуа бызшәа; аҧсшәа 
Uitspraak: [apʰswa bɨzʃʷa]
Gepraat in: Vlag van Georgië Georgië

Vlag van Turkye Turkye
Vlag van Rusland Rusland 

Gebied: Kaukasus
Totale sprekers: 190 740
Taalfamilie: Noordwes-Kaukasies
 Abazgi
  Abchasies 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Georgië Georgië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ab
ISO 639-2: abk
ISO 639-3: abk 
Verspreiding van Abchasies
Abchasies
Etniese kaart van die Kaukasus-streek

Abchasies is nou verwant aan Abazyns en Adigies, tale wat in die Russiese deelgebiede Karatsjai-Tsjerkessië en Adigea noord van die Kaukasus en in Turkye gepraat word.

Skryfstelsel

Abchasies gebruik sedert 1862 die Cyrilliese alfabet.

А а
[a]
Б б
[b]
В в
[v]
Г г
[ɡ]
Гь гь
[ɡʲ]
Гә гә
[ɡʷ]
Ӷ ӷ
[ʁ/ɣ]
Ӷь ӷь
[ʁʲ/ɣʲ]
Ӷә ӷә
[ʁʷ/ɣʷ]
Д д
[d]
Дә дә
[dʷ]
Е е
[ɛ]
Ж ж
[ʐ]
Жь жь
[ʒ]
Жә жә
[ʒʷ]
З з
[z]
Ӡ ӡ
[d͡z]
Ӡә ӡә
[d͡ʑʷ]
И и
[j/jɨ/ɨj/i]
К к
[kʼ]
Кь кь
[kʼʲ]
Кә кә
[kʼʷ]
Қ қ
[kʰ]
Қь қь
[kʲʰ]
Қә қә
[kʷʰ]
Ҟ ҟ
[qʼ]
Ҟь ҟь
[qʼʲ]
Ҟә ҟә
[qʼʷ]
Л л
[l]
М м
[m]
Н н
[n]
О о
[ɔ]
П п
[pʼ]
Ԥ ԥ
[pʰ]
Р р
[r]
С с
[s]
Т т
[tʼ]
Тә тә
[tʼʷ]
Ҭ ҭ
[tʰ]
Ҭә ҭә
[tʷʰ]
У у
[w/wɨ/ɨw/u]
Ф ф
[f]
Х х
[x/χ]
Хь хь
[xʲ/χʲ]
Хә хә
[xʷ/χʷ]
Ҳ ҳ
[ħ]
Ҳә ҳә
[ħʷ]
Ц ц
[t͡sʰ]
Цә цә
[t͡ɕʷʰ]
Ҵ ҵ
[t͡sʼ]
Ҵә ҵә
[t͡ɕʼʷ]
Ч ч
[t͡ʃʰ]
Ҷ ҷ
[t͡ʃʼ]
Ҽ ҽ
[t͡ʂʰ]
Ҿ ҿ
[t͡ʂʼ]
Ш ш
[ʂ]
Шь шь
[ʃ]
Шә шә
[ʃʷ]
Ы ы
[ɨ]
Ҩ ҩ
[ɥ/ɥˤ]
Џ џ
[d͡ʐ]
Џь џь
[d͡ʒ]
Ь ь
[ʲ]
Ә ә
[ʷ]

Verwysings

Eksterne skakels

Abchasies 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Abchasies

Tags:

AbchasiëAdzjariëAmptelike taalCyrilliese alfabetDialekDiasporaGeorgiëInternasionale regLys van omstrede gebiedeNoordwes-Kaukasiese taleRuslandTaalTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoningSeekoeiMisdaadKinkhoesMoslemAgter Elke ManOrgaanBatmanMarkus JoosteA.J. ApplegateSiberiëSarah Rose KarrStaat PalestinaWayde van NiekerkKappie (skryfteken)NagmaalKasterolieGoogle MapsJapanLys van Griekse mitologiese figureBorsklierSerafín DengraOraniaPenisverlengingKaapstadErfenisBTWKlein vyf diereAnnelize van der RystWallisBybelModernismeSkildklierOnderhandelinge om apartheid te beëindigKewerHoërskool NoordheuwelDiarreeKolitisVaginale kankerAnilingusSelfmoordSuid-Afrikaanse randCristiano RonaldoVrymesselaryKommunikasieSkoenlapperAtriale fibrillasieInternetLys van kleureALys van Suider-Afrikaanse soogdierePapegaaieFritz WepperPolisieGoogle TranslateNederlandJacques LootsPeniskankerKinderregteSonnestelselPofadder (slang)Selfstandige naamwoordAfrikaanse WikipediaSeksuele stimulasieEkologieHottentot (vis)21 v.C.LandbouBipolêre gemoedsteuringKlankverskynsels🡆 More