Europese Spreeu

Die Europese spreeu (Sturnus vulgaris) is 'n algemene standvoël in dorpe en op oop landbougrond.

Die voël is vanaf Europa ingevoer en brei nog steeds sy verspreidingsgebied uit vanaf die oorspronklike invoerpunt in Kaapstad. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 65 - 95 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Starling.

Europese spreeu
Common Starling
'n Volwasse Europese spreeu in Frankryk.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sturnus
Spesie:
S. vulgaris
Binomiale naam
Sturnus vulgaris
Europese Spreeu
Verspreiding

Sy vestiging in Ysland, waar hy sedert 1940 inheems voorkom, het sonder die regstreekse toedoen van die mens plaasgevind, maar hierdie spreeus is daadwerklik in lande soos Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika (in 1899 deur Cecil Rhodes) ingevoer.

Aan die einde van die vorige eeu is verskeie pogings onderneem om die Europese spreeu in Noord-Amerika te vestig. Op een na was almal onsuksesvol: Net die 100 voëls wat in Central Park, die hartjie van New York, losgelaat is, het begin broei en 40 jaar later was Europese spreeus oor die hele Noord-Amerika versprei.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Europese Spreeu FotogaleryEuropese Spreeu Sien ookEuropese Spreeu BronEuropese Spreeu VerwysingsEuropese Spreeu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sout (chemiese stof)Suid-AfrikaBrandstofVerkleurmannetjieMielieSuid-SothoAngolese BurgeroorlogVrugbaarheidAardbewingDansBetonKlimaatveranderingOrgasmeEkologieDieregeluideInternetSwartbewussynsbewegingOu Apostoliese KerkGemeenskapBloemfonteinKleurNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKunsMenseregtedagAkroniemMag (sosiale wetenskappe)DieremishandelingPropagandaWaterbesoedelingKriekWhatsAppKaapstadKlavierNatuurWiskundige terminologieMaselsSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeJan-Willem BreureGeskiedenis (vakgebied)Vlekvrye staalHolocaustSeksuele opwekkingLeeuAartappel24 AprilKoolstofBosvarkN.P. van Wyk LouwVlinderIslamSonkragMantisGroot GatBloukraanvoëlReënspinnekopKolonialismeCorioliskragSonKameelperdBipolêre gemoedsteuringDoziJohannes MeintjesDeelteken en umlautMenslike seksuele gedragRooibloedselPastoorGesondheidInfeksieDuitslandLionel PetersonJan van RiebeeckTemperatuurTrekarbeidOopbroninhoudGloeilampVryheidsdagLika Berning🡆 More