Baskies

Baskies (in Baskies: euskara, ) is 'n taal wat deur sowat 545 800 Baske gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Baske.

Die Baske is 'n volk wat die Baskeland in die Pireneë van Noord-Sentraal-Spanje en die buurstreek van Suidwes-Frankryk aan die Golf van Biskaje bewoon.

Baskies
euskara 
Uitspraak: [eus̺ˈkaɾa]
Gepraat in: Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Spanje Spanje 
Gebied: Baskeland
Totale sprekers: 537 860 
Rang: 247
Taalfamilie: Geïsoleerd
 Baskies
 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Spanje Spanje
Gereguleer deur: Euskaltzaindia
Taalkodes
ISO 639-1: eu
ISO 639-2: baq/eus
ISO 639-3: eus 
Verspreiding van Baskies
Baskies
Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000
Baskies
Verspreiding van Baskiese dialekte

Taalkundig is Baskies 'n geïsoleerde taal, dit word nie as 'n Indo-Europese taal beskou nie en behoort nie aan die Germaanse, Slawiese, Keltiese, Romaanse, Baltiese of enige ander Indo-Europese taalfamilie nie.

Baskies omvat die ses dialekte Bizkaian, Gipuzkoan, Opper-Navarro en Neder-Navarro-Lapurdies in Spanje asook Oos-Navarro en Souletin (Zuberoan) in Frankryk.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Baskies 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Baskies

Tags:

BaskeBaskelandFrankrykGolf van BiskajePireneëSpanjeTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukDemokratiese Republiek die KongoKatoenLandbouSportHeks van HexrivierWes-KaapMagsverheffingLatynMandalaAngolese BurgeroorlogStedelike hitte-eilandNatuurrampSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMigrasie van voëlsKlimaatsverandering in AfrikaHoenderVenda (taal)VoornaamwoordOlimpiese Somerspele 2012TsoenamiOseaanbesoedelingBynierSuid-Afrikaanse randKoorsAkuutBraaiHemelvaartWelwillendheidsdagErica BoyerMenslike seksuele gedragHemelvaartsdagAfkortingHannes van WykJaarAkroniemSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KinkhoesBoerboelShakaEk is 'n Afrikaan (toespraak)Bek-en-klouseerMorfologie (taalkunde)VerstedelikingIronieSeptimius AwardsMeervoud23 AprilAborsie in Suid-AfrikaAdolf HitlerUitwerking van klimaatsveranderingOligopolieBronadresVoorvoegselPoësieJan van RiebeeckPlastiekAnale seksLys van elemente volgens simboolSlag van BloedrivierGlobaliseringAfrikaanse woordelys en spelreëlsGevolge van aardverwarming op oseaneStaalDiarreeDuitsSwawelKortverhaalWatersuiweringMotBerghaanWerkloosheidKalsiumSkoenlapperDesmond TutuAnale kankerStudievaardighede🡆 More