Baske

Die Baske (Baskies: euskaldunak; Spaans: vascos; Frans: basques) is 'n etniese groep inheems aan die outonome Gemeenskap van die Baskeland in die noorde van Spanje wat met die Baskiese taal verband hou.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Baskies.

Hulle deel 'n gemeenskaplike Baskiese kultuur, afkoms en praat Baskies as moedertaal asook Spaans of Frans as tweede taal. Baske vorm 'n nasie in die noordelike outonome gemeenskap Baskeland. Streng gesproke verwys die term Baske na die bevolking van Baskeland wat net van Baskiese afkoms is.

Baske
Baske
Totale bevolking: ca. 2–3 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Spanje Spanje 2,4 miljoen

Vlag van Frankryk Frankryk 239 000
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 59 682

Taal: Baskies (moedertaal); Spaans en Frans (tweede taal)
Geloofsoortuiging: Christendom (Hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk); Agnostisisme; Ateïsme
Verwante etniese groepe:
Baske
Ikurrina, die vlag van die Baske en die Baskeland

Wêreldwyd leef tussen 2 en 3 miljoen Baske, waarvan sowat 2,4 miljoen in die Baskeland. In 'n breër sin verwys die term Baske ook na mense van Baskiese afkoms wat in die groter Baskeland (Euskal Herria) leef en Baskies praat. Die Baskeland sluit naas die outonome Gemeenskap van die Baskeland nog die outonome Gemeenskap Navarra in Spanje in asook die voormalige Franse provinsies Labourd, Neder-Navarra en Soule in.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BaskiesEtniese groepFransMoedertaalNasieOutonome Gemeenskap van die BaskelandSpaansSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KankerRookgewoontePerdebye22 NovemberNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNarsismeAfrikaanse woordelys en spelreëlsHoofletterApokriewe boekeSuurreënJoodse kalenderKlimaatveranderingDesmond TutuMensArabies-Israeliese konflikBoerboelAnneli van RooyenAardverwarmingErica BoyerVoortrekkermonumentVenda (taal)GeweldSlag van BloedrivierKrieketWolfCleopatra VIIBTWTelkomBestaansboerderyGeletterdheidLeenwoordTrekarbeidLondenBlaarGreen PornoJohan BadenhorstBeroerteCorioliskragJavaScriptNetbalHorlosieKlankKopieregAkademiaPoesLewerHolocaustAngina pectorisFinale OplossingChapmanspiek-rylaanJohannesburgXenofobie in Suid-AfrikaJan van RiebeeckMetaalMeningsverskil oor aardverwarmingJudaïsmeJansenvilleGautengLeierWisselkoersKoue OorlogWilna SnymanRassismeKwaZulu-NatalEkonomiese sektorBreinkaartOseaanbesoedelingWapen van NamibiëGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHartIntensiewe vormKindersiektesHernubare energieSkilpadGrondwet van Suid-AfrikaTurkye🡆 More