Andorra La Vella

Andorra la Vella (Katalaans, letterlik Andorra die Oue; Frans: Andorre-la-Vieille) is die hoofstad en grootste stad van Andorra en die gelyknamige administratiewe distrik (parroquia).

Met 'n bevolking van sowat 23 000 is Andorra la Vella ook die enigste stad in die Prinsdom Andorra, 'n klein onafhanklike land tussen Frankryk en Spanje in die Pireneë.

Andorra la Vella
Andorra La Vella

Kaart Wapen
Andorra La Vella
Andorra La Vella
Vlag
Andorra La Vella
 Land Vlag van Andorra Andorra
 Koördinate 42°30′N 01°30′O / 42.500°N 1.500°O / 42.500; 1.500
 Stigting 1278
 Oppervlakte:  
 - Totaal 12 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 023 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 22 256
 - Bevolkingsdigtheid 762,8/vk km
 Etniese groepe:  
 - Inheemse bevolking 33%
 - Spanjaarde 43%
 - Portugese 11%
 - Franse 7%
 Amptelike Webwerf andorralavella.ad

Andorra la Vella is in die ooste van die Pireneë-bergreeks geleë en vorm ook in geografiese opsig die middelpunt van die prinsdom. Met 1 023 meter bo seevlak is dit die hoogsgeleë hoofstad in Europa.

Eksterne skakels

Tags:

AndorraFrankrykFransHoofstadKatalaansPireneëSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikSpysverteringstelselWesterse filosofieTrekarbeidDuitse maselsVerkragtingBevolkingWoordeskatReënSeevlakstygingRobbeneilandLys van Afrikaanse skrywersStereotipeItaliëDistrik SesRasionale getalPad na jou hartPenisPornografieLeestekenSkisofrenieDrakensbergeRob HersovInsekKonsentrasiekampOmgewingsbeheerGoudGeloftedagKatWoudOntbossingHondHoofstadCalviniaKoorsJo BlackHidroëlektrisiteitSamestellingSeisoenMeervoudMenseregteWater (molekuul)KlankverskynselsMotorvoertuigEskomSimboolSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BurgerregteRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGroot TrekGriepNarsistiese persoonlikheidsteuringTradisionele literatuurCholeraWeervoorspellingPuberteitGroot GatBoontjieSelUnie van Suid-AfrikaDemi Lee MooreAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEjakulasieSoogdierNasionale PartyPersoonlikheidGeskiedenis van Suid-AfrikaPussy RiotPornhubVerantwoordelikheidVloeistofDomineeSublimasie1990Ekonomiese sektor🡆 More