Galicies

Galicies (Galicies: galego, ; Spaans: Gallego; Portugees: Língua galega) is 'n Romaanse taal wat in die Spaanse outonome gemeenskap Galisië, in die mees noordwestelike deel van Spanje, ten noorde van Portugal gepraat word.

Galicies
galego 
Uitspraak: [ɡaˈleɣʊ]
Gepraat in: Vlag van Spanje Spanje
Vlag van Portugal Portugal 
Gebied: Galicies Galisië
Totale sprekers: 2,4 miljioen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Romaans
  Wes-Romaans
   Gallo-Iberies
    Iberoromaans
     Wes-Iberies
      Galicies-Portugees
       Galicies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Spanje Spanje
Gereguleer deur: Instituut van Galicies
Taalkodes
ISO 639-1: gl
ISO 639-2: glg
ISO 639-3: glg 
Verspreiding van Galicies
Galicies
Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000

Die taal word deur baie mense as 'n dialek van Portugees beskou. Wat taal betref is die onderskeid maar klein, maar die ortografie (spelling) is verskillend.

Die Spaanse staat erken Galicies as een van die vier amptelike tale (saam met Spaans, Katalaans en Baskies).

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Galicies 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Galicies


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

Tags:

GalisiëPortugalPortugeesRomaanse taleSpaansSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJapie GreylingArmoedeverligtingMondGroot DepressieDawidDuitse maselsRob HersovNG gemeente JansenvillePoesProksemikaViëtnamVingerseksKunsmatige intelligensieRobert SobukweDialoog in fiksieDuitsPad na jou hartJodeIndustriële RevolusieTydNelson MandelaToestand van materieTamatieFrankrykRooipandaVoorvoegselKoue OorlogBeesvleisMagsverheffingMigrasie van voëlsWikiDigtheidSuikersiekteWaterbesparing in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieMikro-ekonomieOnse VaderEk is 'n Afrikaan (toespraak)KrapBTWErfenishulpbronMoedersdagBrittany Ashton HolmesVerkleinwoord22 NovemberFranse RewolusieLongontstekingDigvormKatWiki CommonsErosietipesStilleweMetafoorTarentaleEkonomie van Suid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeWilna Snyman23 AprilSlag van BloedrivierTweede WêreldoorlogKlimaatNadia ValvekensDierHandré PollardDikdermWaarheid-en-versoeningskommissieAkroniemAkademiaSeksuele opwekkingGrondChromatografieKarretjiemensePapierRenaissanceJSESpelerposisies in rugby🡆 More