Moldawies

Moldawies (limba moldovenească, лимба молдовеняскэ) is 'n ander naam vir Roemeens.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Moldawiërs.

Dit was tydens die Sowjetunie en vanaf 1994 tot 2013 die amptelike naam vir die Roemeense taal as amptelike taal van Moldowa. Die van die Moldawiërs gebruikte omgangstaal verskil van die in die Roemeense streek Moldau gebruikte s'n net effens, hoofsaaklik deur neologisme wat uit Russies oorgeneem is. In die westelike streek van Roemenië is leenwoorde hoofsaaklik uit Frans oorgeneem.

Moldawies
limba moldovenească
лимба молдовеняскэ
Gepraat in: Vlag van Moldowa Moldowa
Gebied: Suidoos-Europa
Totale sprekers: 2 560 000
Taalfamilie: Indo-Europees
 Italies
  Romaans
   Balkanromaans
    Roemeens
     Moldawies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Moldowa Moldowa
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ro
ISO 639-2: rum/ron
ISO 639-3: ron
Moldawies
Verspreiding van Roemeense dialekte in Roemenië en Moldowa

In die omstrede gebied Transnistrië is Moldawies (geskryf met die Cyrilliese alfabet) die amptelike taal, maar saam met Russies en Oekraïens. In Gagaoesië is naas Roemeens ook Gagaoesies en Russies amptelike tale.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalFransLeenwoordMoldawiërsMoldowaNeologismeRoemeensRussiesSowjetunie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorvoegselGeelsugSuikersiekteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VrystaatSeevlakstygingIdioomFacebookVakbondHemelvaartsdagOranjerivierWetenskapKunselementeDiarreeYsterJakkalsSimboolWoordeskatKatoenAarverkalkingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Napoleon BonaparteWet op NaturellengrondGriepLys van politieke partye in Suid-AfrikaJodeWerkersdagViëtnamoorlogNatuurbewaringSeksuele opwekkingTamatieBosluisbytkoorsTermiese geleidingsvermoëVlagterminologieMateriaalGeweldInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandMuskietVerantwoordelikheidDemokratiese Republiek die KongoWaterpokkiesOnomatopeeSwartkwasmuishondGezina, PretoriaLNierversakingJohannes MeintjesBloedsomloopstelselSeksposisiePubiese hareTweede Nuwe JaarPizzaMigrasie van diereVolhoubare ontwikkelingGeloftedagMierAfrikanersNaaldekokerNoag se arkVroueregteSkilpadVraag en aanbodVoorsetselDiamantVars waterTuisbladPenisWetenskaplike klassifikasieVolhoubaarheidOorkruipersRegeringNarsismeSpysverteringstelselDubbelpuntBloeddrukLionel Peterson🡆 More