Kasaks

Kasaks (қазақша, قازاقشا‎, qazaqsha, of қазақ тілі, قازاق تئلئ‎, qazaq tili, ) is 'n Turkiese taal wat deur sowat 13 miljoen mense in Kasakstan, die Volksrepubliek China, Mongolië, Afghanistan, Tadjikistan, Turkye, Turkmenistan, Oekraïne, Oesbekistan, Rusland en Iran gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kasakke.

Dit is die tweede mees verspreide taal van Sentraal-Asië naas Oesbekies asook die vierde mees gesproke Turkiese taal naas Turks, Azerbeidjans en Oesbekies. Kasaks is die amptelike taal van die Republiek Kasakstan en verwant aan Kirgisies en Karakalpaks.

Kasaks
қазақша, قازاقشا‎, qazaqsha, [qɑzɑqˈɕɑ] of қазақ тілі, قازاق تئلئ‎, qazaq tili 
Uitspraak: [qɑzɑqˈɕɑ] of [qɑˈzɑq tɪˈlɪ]
Gepraat in: Vlag van Kasakstan Kasakstan
Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Mongolië Mongolië
Vlag van Afghanistan Afghanistan
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan
Vlag van Turkye Turkye
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Iran Iran 
Gebied: Sentraal-Asië
Totale sprekers: 13 miljoen
Taalfamilie: Altaïes
 Turkies
  Kipchak
   Kipchak-Nogay
    Kasaks 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet
Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Kasakstan Kasakstan
Gereguleer deur: Kasakse taalagentskap
Taalkodes
ISO 639-1: kk
ISO 639-2: kaz
ISO 639-3: kaz 
Verspreiding van Kasaks
Kasaks
Etniese kaart van Sentraal-Asië
Kasaks
Kasakse Arabiese en Latynse skrif in 1924

Kasaks word amptelik met 'n gemodifiseerde Cyrilliese alfabet geskryf, maar op die internet word ook 'n variant van die Latynse alfabet gebruik. In Afghanistan en die Volksrepubliek China word 'n gemodifiseerde Arabiese alfabet gebruik.

Na die verbrokkeling van die Sowjetunie aan die begin van die 1990's het die regerings van die Sentraal-Asiatiese lande met Turkiese tale die amptelike gebruik van die nuwe Turks-Latynse alfabet besluit. Vir Kasaks en Kirgisies het 'n kommissie 'n gemeenskaplike alfabet uitgewerk.

Verwysings

Eksterne skakels

Kasaks 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Kasaks

Tags:

AfghanistanAmptelike taalAzerbeidjansIranKarakalpaksKasakstanKirgisiesMongoliëOekraïneOesbekiesOesbekistanRuslandSentraal-AsiëTaalTadjikistanTurkiese taleTurkmenistanTurksTurkyeVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jana CilliersViëtnamoorlogSlawernyWindkragSaldanhabaaiTekstielBeeldspraakVingerseksAborsieAmandelNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHemelBesemSirkelAnette EngelbrechtLys van Suid-Afrikaanse skrywersAborsie in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakYstervarkWikipediaVaginaKobus LombardMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaNeologismeVoortrekkermonumentLionel MessiLyfstraf in skoleRenaissancePriemgetalKlimaatsverandering in AfrikaHeidelberg, GautengPornografieErektiele disfunksieInsekTydStilleweOorlogHartWet op NaturellengrondGeskiedenis van AfrikaansBesoedelingStresBlaaskankerVratPlaasjapieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaEnsiklopedieTasché BurgerHoenderGlobaliseringAkroniemKrapGeografie van Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaAnilingusNedersettingSuid-Afrikaanse GrensoorlogMisdaadromanSwangerskapSeeWikiquoteMaroela MediaBynierRassismeGriekse mitologieChemiese verbindingLieweheersbesieVulkaanIntensiewe vormPeach van PletzenMauritiusModeontwerpAkademiaGreen PornoKoors🡆 More