Die Oeral (Russies: Урал; Kasaks: Жайық, Zjajik) is die derde langste rivier in Europa.
Dit was voor 1775 bekend as die Jaïk (Russies: Яик).
Oeralrivier | |
---|---|
Die Oeralrivier tussen Oeral en Atyrau | |
Die stroomgebied van die Oeral. | |
Oorsprong | Oeralgebergte (Rusland) |
Monding | naby Atyrau, Kasakstan, in die Kaspiese See |
Stroomgebied | Rusland, Kasakstan |
Lengte | 2 428 km (1 509 myl) |
Mondinghoogte | -28 m (92 voet) |
Gemiddelde afloop | 400 m³/s (14 100 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 231 000 km² (89 190 myl²) |
Kaart van die Oeral-bekken in Europa. |
Dit ontstaan in die suidelike Oeralgebergte, vloei deur Rusland en Kasakstan, en eindig in die Kaspiese See. Sy totale lengte is 2 428 km. Die Oeral en die Wolga is van die grootste riviere wat in die Kaspiese See loop.
Die rivier was tot in 1775 bekend as die Jaïk. Op ’n kaart van Ptolemeus uit die 2de eeu n.C. is dit as die Jajykon aangedui. Die naam Jaïk is van Turkse oorsprong en word vandag nog amptelik in Kazachs en Basjkiries gebruik. Dit is ook soms in Europese dokumente die Rhymnus fluvius genoem.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Oeralrivier, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.