Maltees: Taal

Maltees (Malti) is 'n Semitiese taal wat deur sowat 522 000 mense gebesig en op die eiland Malta gepraat word.

Dit het oorspronklik uit 'n Arabiese dialek ontstaan en is tans die enigste inheemse Semitiese taal in Europa. Dié taal gebruik, as enigste van die Semitiese tale, die Latynse alfabet en bevat ruim leenwoorde uit Engels en Italiaans.

Maltees
Malti
Gepraat in: Vlag van Malta Malta 
Gebied: Suid-Europa
Totale sprekers: 522 000 
Rang: 77
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Semities
  Wes-Semities
   Maltees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Europe Europese Unie
Vlag van Malta Malta
Gereguleer deur: Instituut vir Maltees
Taalkodes
ISO 639-1: mt
ISO 639-2: mlt
ISO 639-3: mlt 
Verspreiding van Maltees

'n Voorbeeldsin: Is-Segretarju Ġenerali tal-GWU Tony Zarb qal li l-laqgħa dwar il-Patt Soċjali fil-Kunsill Malti għall-Izvilupp Ekonomiku u Soċjali (MCESD) ma ħalliet ebda frott u għaldaqstant, ladarba ma kienx hemm kunsens, il-Patt Soċjali ma jistax jitwettaq. [Uit L-orizzont van 18 November 2004.]

Verwysings

Maltees: Taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Maltees

Tags:

ArabiesDialekEngelsEuropaItaliaansLatynse alfabetLeenwoordMaltaSemitiese taalfamilieTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MandalaWinterOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEkonomieTandbederfIrma SternXenofobieLys van Griekse mitologiese figureLettergreepAvbobStam (taalkunde)AardverwarmingSpelerposisies in rugbyWet op Bantoe-onderwysDwelmmiddelKletsrymCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDroomCremonaSteenkoolMisdaadLika BerningBreinAnrich HerbstOnderhandelinge om apartheid te beëindigEerste WêreldoorlogWerkwoordRymSwitserlandPankreasLiefdeNatuurbewaringPersoonlikheidKrimpvarkieLuiperdSteve HofmeyrNeurenberg-verhoreStedelike hitte-eilandSeksuele opwekkingErfenisKatVerenigde State van AmerikaJan van TonderXhosasKitaarVarkDolfynKriekFrankrykVrouHartversakingWoordsoortAtlantiese OseaanSkerpioenAppelDokterKaapse VlakteWiki CommonsGoudDistrik SesKommunikasieSekondêre sektor van die ekonomieLys van Afrikaanse rolprenteDialoog in fiksieDysselsdorpMonopolyRassismeGeelslangKaliumBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Google TranslateOntbossingSimboolAkademia🡆 More