Wapen Van Malta

Die Wapen van Malta is die nasionale embleem van die land Malta.

Wapen Van Malta
Wapen van Malta

Die huidige wapen word deur die Emblem and Public Seal of Malta Act of 1988 as volg beskryf: 'n Skild wat die heraldiese verteenwoordiging van die Vlag van Malta vertoon. Bo die skild is 'n muurkroon in goud met 'n uitvalpoort en vyf torinkies wat die fortifikasies van Malta voorstel asook 'n stadstaat aandui. Rondom die skild is 'n krans met twee takke: regs 'n olyftak en links 'n palmtak, simbole van vrede en tradisioneel geassosieer met Malta. Die takke is aan die onderkant vasgebind met 'n wit lint, rooi van agter, waarop die woorde Repubblika ta' Malta ("Republik van Malta" in Maltees) in hoofletters in swart, geskryf staan.

Die nasionale wapen verskyn ook op die vlag van die President van Malta, asook op die 10c, 20c en 50c Maltese euro munte.

Die Wapen van Malta verskyn ook op die stertkant van die Maltese euro herdenkingsmunt, gemunt in 2008 en 2009 in beide goud en silwer versamelaaritems

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

MaltaWapen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusieksimboleMilitêre diensplig in Suid-AfrikaKommaTrappe van vergelykingJohan BadenhorstBeaufortskaalProksemikaHartseerPolisieKarakteriseringSosiale mediaGeldMuskeljaatkatRooilipslangWelwillendheidsdagUniegebouMobutu Sese SekoDiarreeGrondwetSwawelLidwoordTswanaOrtopedieSuurreënKolonoskopieKerrieE-posStereotipePoësieKonjunktivitisByvoeglike naamwoordSpinnekopPersMadison IvyLiefdeVulvaDirekte en Indirekte redeDigvormErica BoyerOseaanbesoedelingOorstromingKlimaatveranderingSlawernyGeweldLys van Afrikaanse televisiereekseKalsiumPornhubDuitse maselsSimmetrieBloeddrukJudaïsmeGroot TrekTelevisieAfrikanernasionalismeTafelsoutKunsRefleksieSamestellingBorsRudi ClaaseHeks van HexrivierNG gemeente JansenvilleBeesProstaatkankerErfenishulpbronAlkoholismeGesonde dieetKersfeesMoedersdagVigsDubbelpuntSirkelPad na jou hartGroepsgebiedewetDiskriminasieOranjerivierKangaroe🡆 More