Vlag Van Malta

Die Vlag van Malta (Maltees: Bandiera ta' Malta) is 'n basiese tweekleur, met wit aan die vlagpaalkant en rooi aan die wapperkant.

'n Voorstelling van die Sint Georgekruis, met 'n rooi buitelyn, toegeken aan Malta deur George VI in 1942 is geset in die skildhoek van die wit strook.

Vlag van Malta
Vlag van Malta
Vlag van Malta
Gebruik Nasionale vlag en Staats- en Vlootvaandel Nasionale vlag en staats- en vlootvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp 'n Vertikale tweekleurige vlag van wit en rooi met 'n voorstelling van die sint Georgekruis(vertoon 'n ontwerp van sint George en die draak)met rooi buitelyne, geset in die skildhoek van die wit strook aan die vlagpaalkant.
Wisselvormvlag van Malta
Wisselvormvlag van Malta
Bynaam Alternatiewe vlag
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 2:3

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansVlag Van Malta  Wiki Commons het meer media in die kategorie Vlae van Malta.
  • (en) Malta by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Malta". Encyclopædia Britannica. Besoek op 21 Mei 2019.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

MaltaMalteesVlagVlagterminologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fiela se kindByvoeglike naamwoordKameelperdJaco JacobsDigvormKlein vyf diereVryheidsmanifesGroot GatAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBybelRacheltjie de BeerKunsAfkortingGalileo GalileiOrrelEeuKolonialismeGreen PornoLionel MessiJuan Antonio VillacañasMynbedryf van Suid-AfrikaHelpmekaar-kollegeLys van visseVerlede tydKatOogMeettegniekKolitisAvbobReënvalbepalingPretoriaKlereDiskriminasieNeerslagWolkGoudkus (streek)RomanGroot vyf23 AprilAboriginesVerenigde State van AmerikaSomerWaterpokkiesGawes van die Heilige GeesAnilingusResensieAnale seksJeugdagNiemetaalKinderregteBlourokkeSamespanningGrondbewerkingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDieregeluideArmoedeverligtingKunsmatige algemene intelligensieGautengDeelwoordBelastingLys van Joodse feeste en herdenkingsTweede Nuwe JaarAntisemitismeMagsverheffingJudaïsmeLys van elemente volgens simboolRefentse MorakeBewussynBokmakierieSkarlakenkoorsMielieVormEnsiklopedieDarwinismeBevolking🡆 More