Oos-Afrika

Oos-Afrika of Oostelike Afrika is die oostelike gedeelte van die kontinent van Afrika.

Die gebied sluit die lande Comore-eilande, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Mauritius, Seychelle, Somalië, Tanzanië, Uganda en dikwels ook Burundi, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan en Suid-Soedan in.

Oos-Afrika
Oos-Afrika

Geografie

Een van die geografiese kenmerke van Oos-Afrika is die Groot Skeurvallei en die groot mere wat regdeur die gebied strek. Die Assalmeer in die Djiboeti is die laagste punt van Afrika - 155 m onder seevlak. Kilimandjaro op 5 895 m bo seevlak is die hoogste punt in Afrika.

Die presiese gebied word nie altyd presies dieselfde afgebaken nie.

Gebiede van die Wêreld

Oos-Afrika 

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Oos-Afrika 

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

Oos-Afrika 

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Oos-Afrika 

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

Oos-Afrika 

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Oos-Afrika 

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

Oos-Afrika 

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Oos-Afrika 

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld

Tags:

AfrikaBurundiComore-eilandeDjiboetiEritreaEthiopiëKeniaKontinentMadagaskarMalawiMauritiusMosambiekRwandaSeychelleSoedanSomaliëSuid-SoedanTanzaniëUganda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sosiale mediaHorlosieDagboekMurraysburgN.P. van Wyk LouwMeningsverskil oor aardverwarmingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Ingrid JonkerHolocaustHartaanvalNieuwoudtvilleNatriumElektroniese of digitale mediaKewerPoësieByung-Chul HanKunselementeVoortrekkersKlimaatsverandering in AfrikaSkerpioenFranse RewolusieVaginaWes-KaapJohannesburgTuberkuloseSnaarinstrumentSuiwelprodukChemiese elementNoord-KaapMartin Luther King jr.Wiskundige terminologieWêreld- Ekonomiese ForumAkademiaHamburgerSwartrenosterKapitaal (ekonomie)PersoonlikheidKoue OorlogPersDriedimensioneelAngolese BurgeroorlogGriekwa-AfrikaansPseudowetenskapAlliterasieVrugbaarheidShakaStedelike hitte-eilandGeslagsgelykheidTemperatuurAfrikaanse woordelys en spelreëlsSeksualiteitAfro-AmerikanersTandbederfAfrikanernasionalismeIroniePiesangSkaakSleutel (musiek)DuitsJodeSjimpanseeAkroniemMenslike seksuele gedragSelfvertroueSelfstandige naamwoordOutismeVergelykings (taalkunde)BrandstofWitbloedselHokkieNarsismeBesproeiingBesnydenisHakerMikro-ekonomieKangogrotteResensie🡆 More