Kilimandjaro

Kilimandjaro (Engels: Mount Kilimanjaro) is 'n bergmassief in Afrika wat in die noordooste van Tanzanië naby die grens met Kenia geleë is.

Met sy hoogte van 5 895 meter is dit die hoogste berg in Afrika, asook die hoogste alleenstaande berg ter wêreld. Die massief bestaan uit die drie vulkane: Kibo, Mawenzi en Shira. Dit is een van die Vulkaniese Sewe Kruine.

Kilimandjaro
Berg Kilimandjaro Berg Kilimandjaro
Ligging Kilimandjaro-gebied, Tanzanië; histories: Duits-Oos-Afrika
Hoogte 5 895 meter bo seevlak
Reeks Alleenstaande berg in die Kilimandjaro-massief
Koördinate 3°4′33″S 37°21′12″O / 3.07583°S 37.35333°O / -3.07583; 37.35333 37°21′12″O / 3.07583°S 37.35333°O / -3.07583; 37.35333
Bergtipe Stratovulkaan
Eerste bestyging 1899
Eerste bestyger(s) Hans Meyer
Ludwig Purtscheller
Maklikste roete Voetslaan
Ligging van Kilimandjaro op 'n kaart (Tanzanië)
Kilimandjaro
Kilimandjaro
Kilimandjaro
Kaart van Kilimandjaro en Berg Meru

Tussen 1885 en 1918 was die berg die hoogste punt op Duitse gebied (Duits-Oos-Afrika) en vanaf 1902 tot 1918 is die berg ná Keiser Wilhelm Kaiser-Wilhelm-Spitze of Wilhelmskuppe genoem. Die Kilimandjaro Nasionale Park is in 1987 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Die hoogste punt op die berg staan bekend as Uhuru-piek (Swahili vir: "Vryheid") . Daar is sewe roetes wat lei na Uhuru-piek met slegs een wat werklike klimwerk vereis. Die temperatuur daal tot by -30 °C bo-op die berg.

Roetes na die bergtop neem 5-8 dae. Hoe meer tyd bestee word om te klim, hoe makliker sal dit wees om te akklimatiseer.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaEngelsKeniaTanzaniëVulkaniese Sewe Kruine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InentingNeerslagKatoenTaalfossielBernice WestSuurstofMark (ekonomie)BorsInsekDistrik SesAkuutJacques LootsLidwoordLys van Suid-Afrikaanse digtersKoolhidraatEkonomiese sektorReg tot ‘n gesonde omgewingGrondbewerkingTatoeëermerkDeelwoordTafelbergPoësieSpringbokkeDoopBreinvliesontstekingStaatstoelaeRubik se kubusJode in Suid-AfrikaMasturbasieDieregeluideSebraDesimale breukeDarwinismeVerkoue2001KartografieKnopiespinnekopCorioliskragEerste WêreldoorlogFrankrykJazzSuiwelprodukPseudowetenskapHemelvaartsdagSkarlakenkoorsVerlede tydThabo MbekiKlein vyf diereWhatsAppBeroerteBoer Soek 'n VrouKankerSkaapWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaConsolidated B-24 LiberatorWaterkringloopSwart nasionalismeOssewaMahatma GandhiWoordsoortLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSeksuele opwekkingLys van Afrikaanse digtersKolonialismeMuishondNetbalSosiale mediaByvoeglike naamwoordBelastingAkwariumJohannes HahnLys van Afrikaanse televisiereekseAntjie SomersHarry PotterOogMIVStikstof🡆 More